Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Ons het n ongelooflike tyd gehad in Knysna. Dit is beeldskoon en daar is baie om te sien."
"Baie vriendelike plekkie, ons het aandete by Isabella geëet en was werklik beïndruk met die spyskaart en gehalte van die kos."
"Lovely quaint Western Cape village with exquisite access roads to and from the east: Meirings Poort Pass and the historic Swartberg Pass."
"Daar is meer dinge te doen en sien as wat mens dink. Sal weer moet kom besoek om alles te ervaar."
"'n Ongelooflike aangename toeristestad, met soveel om te doen en geniet in en om die onmiddelike stad met sy lieflike waterfrontaktiwiteite. Pragtige berg en natuur, en sonsondergange - prentjiemooi wêreldklas Bantry Bay, Clifton, Kampsbaai, Oudekraal. Restaurante galore (tradisioneel en modern), Seepunt promenade, uitstekende naglewe, teaters, adrenalien-aktiwiteite (para-gliding, kusvaarte, bergklim, Tafelberguitstappie) met al die romantiese wynlande en al hulle bekoring glad nie ver nie."
"Must say restaurants are not up to scratch and it's too busy in town. Wine farm Rijks was excellent, good platters, fine wine, good service."
"Montagu is a beautiful town with friendly locals who love their town."
"It is such a beautiful city with plenty of activities, good food and friendly people."
"We went through Clanwilliam on a Saturday. There were many intoxicated people on the streets and we felt a bit unsafe. The town itself is quite beautiful."
"Ons geniet die Sederberg ongelooflik baie en dit het beslis 'n spesiale bekoring, ons sal spoedig terugwees."