Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34288 resensies.
Riana M. - 5th December 2020
staying in Robertson, Wes-Kaap
Dis ’n mooi dorp en omgewing.
Nina A. - 5th December 2020
staying in George, Wes-Kaap
George is een van die mooiste plekke in Suid-Afrika. Ek love George.
Johannes . - 5th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Die Kaap is die beste in Maart tot middel April.
Lezanda B. - 5th December 2020
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Pragtige plek. Ideaal vir vakansie en om permanent te bly.
Stephen L. - 5th December 2020
staying in McGregor, Wes-Kaap
Lovely dead end town against the mountains.
Brian D. - 4th December 2020
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Great value-for-money destination. Great place to slow down and to relax.
Amanda L. - 4th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Op dié stadium met die voorkom van Covid-19 is Kaapstad nie ’n veilige reisarea nie. Mense is roekeloos en nêrens word basiese veiligheidsmaatreëls toegepas nie. Almal loop sonder maskers of loop nie met maskers oor die mond en neus nie. Dit is ’n baie groot risiko vir gesonde besoekers.
Annemarie A. - 4th December 2020
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Ek dink Stellenbosch is 'n heerlike plek om 'n paar dae by te kuier. Gaan sien die Vriedenheim wynplaas, hulle tuine is so mooi. Gaan drink 'n koffie by Hudsons, of gaan eet by Barique of die Volkskombuis. Stap af in Dorp- en Andrigrastraat, drink 'n koffie en voel die vibe. Vir my is dit dit my huis al het ek nie in Stellenbosch grootgeword nie. Huur 'n fiets en ry bietjie rond, gaan na die markte op 'n Saterdag, die Lierbeheim mark, die aarbeiplaas, daar is nog soveel goed. Dit kan net baie warm raak daar.
Willem B. - 4th December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Fantasties!
Willem B. - 4th December 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Al negatiewe indrukke is die mense wat goed verkoop en mense wat jou lastig val vir kreef.
Willem B. - 4th December 2020
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Pragtige plek wat ons harte gesteel het.
Elfranko M. - 4th December 2020
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
’n Paradys.
Justine J. - 3rd December 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Goeie plek vir vakansie hou.
Gerrit C. - 3rd December 2020
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Beveel sterk aan dat mense die passe in die omgewing gaan ry en die natuur beleef.
Astrid F. - 3rd December 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is a place of safety and very quiet.
Fransie L. - 3rd December 2020
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Stellenbosch is 'n wonderlike plek om te besoek. Daar is soveel om te doen en te sien. My besoek aan Drum restaurant was 'n hoogtepunt!
Gerhard C. - 3rd December 2020
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Gansbaai is skoon. Dit is 'n pragtige dorpie en die netheid is dadelik met aankoms opvallend. Ek het reeds Gansbaai vir vriende en familie aanbeveel.
Tumi H. - 3rd December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Cape Town is the place to be, it’s a beautiful place with friendly people.
Paul K. - 3rd December 2020
staying in Worcester, Wes-Kaap
Baie wynplase en mooi omgewing.
Reana B. - 3rd December 2020
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Skoon, netjiese dorp met pragtige geboue. Oornagstop te kort! Sou langer wou bly.
Elette J. - 3rd December 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Ek sal dit aanbeveel vir enigiemand wat van 'n skoon en vriendelike plek hou en soveel plekke om te besoek.
Phillip R. - 3rd December 2020
staying in Greyton, Wes-Kaap
Love Greyton! Vol karakter en die dorpie hou by sy oudtydse waardes. Die Saterdag-mark is 'n wenner.
Lynette P. - 3rd December 2020
staying in Montagu, Wes-Kaap
Mooiste dorp en die staproete deur die dorp is ‘n moet.
Martin G. - 2nd December 2020
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Ons het hier kom aftree, so ek kan Kleinmond beslis aanbeveel. Die dorp het alles wat jy nodig het.
Anthony V. - 2nd December 2020
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Lekke plek. Vriendelike mense.
Schalk J. - 2nd December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad is tops.
Danie B. - 2nd December 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Groen, mooi, lekker en skoon.
Lex K. - 2nd December 2020
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
The whole area has a unique beauty to it. Really enjoyed the nature aspect.
Duncan F. - 2nd December 2020
staying in Witsand, Wes-Kaap
Beautiful beaches!
Hannes M. - 2nd December 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Goeie bestemming met vele opsies om jou vakansie te geniet.
Delize V. - 2nd December 2020
staying in George, Wes-Kaap
Ongelooflike pragtige landskap.
Linda H. - 2nd December 2020
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Sal graag weer wil kuier.
Cassie M. - 1st December 2020
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Great little place, fun weekend breakaway.
Neil M. - 1st December 2020
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Daar is nie veel om te doen nie.
Marieta O. - 1st December 2020
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Goed geleë om naburige dorpe te besoek. Stil en rustig vir ontspanning.
Salome S. - 1st December 2020
staying in Robertson, Wes-Kaap
Pragtige, skoon en besondere mooi & rustig vakansie bestemming.
Annamarie K. - 1st December 2020
staying in George, Wes-Kaap
Ek verkies kleiner, rustige plekke.
Louise R. - 1st December 2020
staying in Boland, Wes-Kaap
Om met Roete 62 te ry vanaf Worcester, Robertson, Ashten, Montagu, Barrydale, Ladismith en Calitzdorp was 'n belewenis. Daar is soveel unieke besienswaardighede, die paaie is goed en die omgewing asemrowend mooi. Ek sal dit beslis aanbeveel.
Frederic B. - 1st December 2020
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Quaint, but full-functional little town - even on a Sunday.
Lyon M. - 1st December 2020
staying in Robertson, Wes-Kaap
Pragtige dorp!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za