Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 36612 reviews.
"Yzerfontein is ’n klein dorpie met baie ontwikkeling en die inkopiesentrum het alles wat jy kan benodig. Die strand is mooi skoon en veilig."
"Een van die gewildste toeristebestemmings in die Wes-Kaap. Ryk met baie interessante besienswaardighede en gesinsontspannings-geriewe en besighede."
"Te min restaurante vir die hoeveelheid mense. Het nie geweet ons moes plek bespreek om eetplek te kry nie. Het vreeslik lank gewag vir kos - vir aandete sowel as ontbyt by 'n ander plek."
"This is a quaint village with typical rustic little Karoo charm. Well worth a visit or stop-over."
"Besoek beslis die Ou Tronk. Dis rêrig 'n groot aanbeveling. Maar die dorp self is nie 'n toeriste-aantrekking nie."
"Blootgestel aan Kaap omgewing sedert ek 'n kind was. Kaapstad is gemaklik om rond te gaan, baie om te doen vir alle belangstellings en ouderdomsgroepe. Kaap-omgewing het duur geraak vir Suid-Afrikaners wat graag hulle eie land wil verken. Dit is jammer dat meeste aktiwiteite grootliks op die oorsese mark gefokus is en ons eie land se gemiddelde gesinne begin uitsny tot 'n groot mate."
"Enjoyed it so much, thinking of moving there. Loads of great eating places. Lovely walks through town and gardens. Just loved it."