Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Greyton, Wes-Kaap

Via's B&B

"Very quiet due to Covid."

Struisbaai, Wes-Kaap

The Gift

"Clean. Very nice town."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Windpomp Guesthouse

"Ek het al van die sestigerjare daar gekuier by familie van ons, natuurlik deesdae verval baie plekke en dis net veral die hoofstraat wat vir my baie vuil was met aankoms maar dis in baie groot dorpe en 'n probleem, verder was ons baie gelukkig daar."

Hermanus, Wes-Kaap

Dolphin Apartments

"Any travelers dream place lots to see."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Carneddie Cottages

"Dorp is skoon en mense vriendelik."

Hermanus, Wes-Kaap

60 on Flat

"Feels like another country, lovely place to visit. Friendly people."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Kranskloof Country Lodge

"Ervaar ongelukkig die uitwerking van Covid."

Knysna, Wes-Kaap

Paradise Found

"Asemrowend mooi."

Swellendam, Wes-Kaap

Bergview Guesthouse Swellendam

"Baie netjiese dorp met historiese plekke. Goeie basis vir omligende dagtoere. Baie gesellige en gasvrye mense."

Kaapstad, Wes-Kaap

52 on Fish Hoek

"Verkeer is net nag."

Kaapstad, Wes-Kaap

Goedehoop Accommodation

"Kaapstad stel nooit teleur nie."

Robertson, Wes-Kaap

50 White

"Baie onvriendelike mense. Met my eerste besoek aan Robertson stop ons met aankoms by die padstal “Affie Plaas” om 16:45. Ons stap die padstal binne en begin lekker rondkyk en vind dit 'n baie aangename padstal. Die eienaar kom 16:55 na ons toe en vra ons om asb. te gaan betaal want die werkers se vervoer wag vir hulle. Dit was opvallend dat sy vrou die persoon is wat die kassier was. Ons het dit baie onbeskof gesien, want daar was geen werkers betrokke by ons besoek nie."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Oudtshoorn sal ons weer sien. Twee dae was te min om die dorp en al sy besienswaardighede heeltemal te geniet."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Herehuis

"Baie mooi ou Karoo-dorpie."

Stilbaai, Wes-Kaap

Muir Holiday Apartments

"Best holiday town I’ve ever been to. I’ll live in Stilbaai anytime."

Kaapstad, Wes-Kaap

De Tijger Lodge

"Sal in die kleiner dorpies wil bly."

Kaapstad, Wes-Kaap

President Hotel Cape Town

"Kaapstad hoef nie terug te staan vir enige plek ter wêreld nie en kan enige tyd met die beste vergelyk word!"

Gansbaai, Wes-Kaap

Oom Piet Accommodation

"Lovely little dorpie! I will definitely go back there. I even tried my hand at fishing and threw in my first line during our short stay in Gansbaai. Needless to say, the sinker attached to the fishing rod hit my stepson on his elbow instead of the water, but my next throw was better! I did not catch anything however, just pulled in seaweed."

Kleinmond, Wes-Kaap

Lekkerus

"'n Pragtige en rustige klein dorpie."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Sea Jewel

"Baie lekker as jy wil afskakel, en naby genoeg aan groter dorpe soos Hermanus."

Kaapstad, Wes-Kaap

Nautica Deluxe

"Die mooiste mooiste Kaap. Altyd lekker om daar te kuier en als te sien werk. Paaie is in 'n goeie toestand en dit is baie skoon."

Struisbaai, Wes-Kaap

18 Storm Sea

"Beach is great and there are lovely walks around Cape Agulhas and a variety of options for restaurants."

Struisbaai, Wes-Kaap

The Gift

"A must see is the light house, the shipwreck and the shipwreck museum in Bredasdorp."

Paternoster, Wes-Kaap

Harmonie 2

"Lyk of hulle net op die super ryk fokus"

Arniston, Wes-Kaap

Arniston Cottage

"Arniston is ongelooflik mooi. Dit sal wonderlik wees as die gemeenskap dalk kan saam staan en behoorlike skoonmaakaksie in plek stel, daar is baie rommel en gemors wat oral lê."

Blad
Blad 607 - Wys 18181 tot 18210
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang