Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.

Ceres, Western Cape

Apple & Pear Accommodation

"Skoon, vreindelike mense. 'n Dorp wat goed instand gehou word."

Paternoster, Western Cape

Sonkwas 10

"Die kreefsmouse is irriterend."

Heidelberg, Western Cape

4 Daneel Street

"Heidelberg is a very nice town, this was our first visit there."

Mossel Bay, Western Cape

Unit 7 Elgin House

"We stay lovely as a family. There was enough space and equipment. It felt like home far away from home. I'll definitely come and stay there again. We enjoyed everything. It was top notch smart, elegant and beautiful."

Cape Town, Western Cape

Willow Retreat

"Die mooiste plek in die wêreld."

Cape Route 62, Western Cape

De Hoop Cottages

"Die pad was nie baie goed nie, maar ek het veilig by my bestemming (De hoop cottages) uitgekom."

Wellington, Western Cape

77 On Church

"Baie rustige plekkie as jy 'n bietjie wil wegbreek van die stad se gewoel, dis defnitief die bestemming vir jou."

Cape Town, Western Cape

The Sandcastle Bed and Breakfast

"Die skoonste dorp met alles wat reg is."

Cape Town, Western Cape

Now and Then Accommodation

"Klimaat baie aangenaam. Munisipale dienste is uitstaande wat netheid en instandhouding betref."

Nature's Valley, Western Cape

Kamma-Otter

"Natures Valley is 'n baie spesiale plek - die natuurskoon is ongelooflik. Die ligging van die see, meer berge en woud is regtig iets besonders."

Knysna, Western Cape

One on Bollard

"Die natuurskoon in Knysna is van die beste. Daar is baie dinge om te doen."

Plettenberg Bay, Western Cape

Pladda in Plett

"Uitstekende dorp/stad met alles wat n mens begeer."

Sedgefield, Western Cape

Apartment 22

"The perfect spot for a stay in Sedgefield."

Paternoster, Western Cape

Dreamcatcher Mint

"Ons hou baie van die dorp. Mense is vriendelik en die eetplekke is lekker gesellig. Baie om te sien."

Oudtshoorn, Western Cape

Bisibee

"Enjoyed attending the KKNK."

Gouritz, Western Cape

C Toe

"Die dorp het nie baie aktiwiteite wat hy bied nie. As winkels en restaurante jou ding is, bly weg. Jy moet slegs wil see toe gaan of visvang. Stilte, vrede en rustigheid sal jy hier vind."

Prince Albert, Western Cape

Bushman Valley

"Pragtige dorpie met mooiste geboue en lekkerste restaurante."

Stellenbosch, Western Cape

The Log Cabin

"Stellenbosch is a great place to relax and will definitely recommend it to friends."

Swellendam, Western Cape

Kwetu Guest Farm

"Buffeljagsvulstasie se winkel is buitensporig duur."

Onrus, Western Cape

Nerf-af Cottage & Rooms @ Onrusrivier

"Aangename, rustige en vakansie-vriendelike dorp met baie aantreklikhede in die omgewing."

Gansbaai, Western Cape

Whale of a Time

"Die winkelsentrum waar die Spar is was baie vuil met rommel wat rondlê en obskure karakters wat daar rondhang."

Stellenbosch, Western Cape

de Oude Meul Guest House

"Pragtige skoon dorp, net bietjie raserig in aande tot laat."

Vredenburg, Western Cape

Nelheim

"'n Mooi oop plek met 'n mooi see."

Pearly Beach, Western Cape

Fisherman’s Cottage

"An absolutely amazing place to stay."

Oudtshoorn, Western Cape

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Dit was KKNK - dus was die dorp besig en ons het nie gekom vir die KKNK nie. Ons tyd was te kort om Wilgewandel High Gate of grotte te besoek. Maar Oudtshoorn bied baie."

Napier, Western Cape

The Riverstone - Romantic Hideaway by the River

"Black Pan breakfast is 'n moet! Lekker rustige en mooi dorpie! Sentraal geleë om Arniston en Struisbaai toe te ry!"

Paternoster, Western Cape

Sandals

"Not much entertainment, especially for tourists."

Page
Page 76 - Showing 2251 to 2280
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers