Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39877 resensies.
Ln B. - 7th June 2021
staying in Vleesbaai, Wes-Kaap
Die vriendelikheid, kliëntediens en sielsrus wat Vleesbaai bied is ongeëwenaard.
Ida S. - 7th June 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
It really is a great place to visit or even stay!
Nikki P. - 7th June 2021
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Awesome town.
Elgan D. - 7th June 2021
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Relaxing and friendly vibe.
Sive S. - 7th June 2021
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Keep up the good work.
Ben F. - 7th June 2021
staying in Knysna, Wes-Kaap
Ongelooflik, hartsplek.
Jillian K. - 7th June 2021
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Lovely clean town with amazing architecture.
Christine C. - 7th June 2021
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Die ou mooi Weskusdorpie met sy gasvrye mense het toeriste bitter nodig in die moeilike tye. Gaan geniet n wegbreek van alle stres en gaan kuier daar.
Megan B. - 7th June 2021
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Lovely site seeing places.
Pieter R. - 7th June 2021
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Dis 'n rustige mooi see-voorstad. Sal meer baat vind by mense wat graag 'n wegbreek benodig van besige stadsgejaag. Nie veel vir kinders om te doen nie - behalwe see/strand aktiwiteite.
Francios S. - 7th June 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Beste plek om vakansie te hou.
Clive P. - 7th June 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad is nr1 op my lys vir wegbreeknaweek.
Beulah G. - 7th June 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Beste vakansieplek.
Anel D. - 7th June 2021
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Oulike dorpie, munisipaliteit kan dalk net bietjie meer instandhouding doen.
Shirley Q. - 7th June 2021
staying in Piketberg, Wes-Kaap
A lovely gentle climb up the mountain to see the rising sun is a "must"!
Gertjie O. - 7th June 2021
staying in De Rust, Wes-Kaap
Baie om te doen en sien. Lekker kuier- en eetplekke.
Hercules P. - 7th June 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Dis 'n plesier om op die paaie te ry en nie hoef uit te swaai vir slaggate nie. Dit is ook mooi netjies en skoon.
Francois N. - 6th June 2021
staying in McGregor, Wes-Kaap
'n Pragtige, karaktervolle dorp met die mooiste huise! 'n Uitstekende keuse vir 'n wegbreek van die stad se gewoel.
Sonja L. - 6th June 2021
staying in Montagu, Wes-Kaap
'n Besonderse groot verskeidenheid van aktiwiteite vir so 'n klein dorpie.
Jacoba D. - 6th June 2021
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Soveel besienswaardighede en ryk aan geskiedenis, padstalletjies is volop en het die pragtigste goed. 'n Moet om weer 'n draai te maak.
Jacoba D. - 6th June 2021
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Beslis 'n vriendelike dorpie en mense.
Jannie V. - 6th June 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Baie lekker dankie.
Erika V. - 6th June 2021
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wildernis is so mooi!
Carole V. - 6th June 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Amazing and so clean. Perfect holiday destination.
Delano H. - 6th June 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai is van die beste in die Tuinroete.
Benji S. - 6th June 2021
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Goeie stop vir rus en herlaai.
Laremy L. - 6th June 2021
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Goeie vakansie-bestemming met baie goed te doen.
Annemicke K. - 6th June 2021
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Altyd lekker om te besoek.
Nic P. - 6th June 2021
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Karoo at it's best!
Nic P. - 6th June 2021
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Vibrant little town with awesome people and restaurants.
Nico V. - 5th June 2021
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Citrusdal is gerieflik naby en daar is 'n Spar waar jy alles kan kry wat jy kan benodig.
Sandra D. - 5th June 2021
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Great plek. Ons mis die KKNK!
Marah O. - 5th June 2021
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Pragtig, gaan gereeld Plett toe.
Adéle P. - 4th June 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Weereens buitensporige pryse vir Suid-Afrikaners! Regtig jammer ook dat die kreefsmokkelaars oop en bloot buiteseisoen kreef loop en verkoop en geen wetsbeampte in sig!
Rachelle V. - 4th June 2021
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Alles was heerlik!
Alma D. - 4th June 2021
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prins Albert is 'n pragtige Karoo dorpie en definitief 'n besoek werd. Het ook heerlik geëet by die hotel.
Cecile V. - 4th June 2021
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Pragtig!
Hannetjie S. - 4th June 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Besige nou paaie.
Nicolene M. - 4th June 2021
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prince Albert is is pragtige dorpie. Sal eendag weer daar wil oorbly vir 'n paar dae.
Nicolene M. - 4th June 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Stukkie paradys. Sal enige tyd in Paternoster gaan oorbly.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]