Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Elandsbaai, Wes-Kaap

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3

"Naweek bestemming. Sal nie langer daar vertoef nie."

Ceres, Wes-Kaap

Riverside Lodge

"Die straatnaamborde is nie voldoende nie, nie in die hoofstraat of systrate nie. Het vreeslik gesukkel om die lodge te kry van die Hoofweg se kant."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Biffie's Cottages

"Ideal stopover rest on the road to Cape Town."

Calitzdorp, Wes-Kaap

The Calitz

"Net een eetplek gekry om middagete te geniet."

Hermanus, Wes-Kaap

Hermanus Champagne Accommodation

"Visit Hermanus frequently through the year. Nice shops and restaurants."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Amboss

"Dis 'n pragtige dorp in 'n baie mooi omgewing wat ons beslis weer sal besoek."

Worcester, Wes-Kaap

Palm la Vie

"Worcester raak net lekker koud, maar dit was ook lekker."

De Rust, Wes-Kaap

The Travelling Tortoise Retreat

"A quaint little stopover on the main road that rewards a longer stay."

Robertson, Wes-Kaap

Stay @ Adderley 16

"Beautiful scenery around the town of Robertson. There are many wine estates and restaurants. Peaceful and safe to walk around."

Wellington, Wes-Kaap

Sauvignon Country Lodge

"Pragtige, rustige dorpie. Mooiste kerk en vriendelike mense."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"Interesting place to visit for surfing, beach walks, and Bird Island. Town Centre looks run-down and the roads are potholed."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Suidersee, Hartenbos

"It's a beautiful and neat place Mosselbaai. The Europcar car rental lady is friendly and genuine. Hartenbos should perhaps consider local cabs coming from Mosselbaai which end up charging pricey amounts. Because one must pay to compensate for the distance travelled before the actual distance one can use."

Kleinmond, Wes-Kaap

Betties Place

"Kleinmond is a beautiful place on its own."

Langebaan, Wes-Kaap

Langebaan Anchor's Down

"Very lovely and safe but locals are not so friendly."

Botrivier, Wes-Kaap

Klein Koraalboom

"Oulike plek met 'n paar goeie restaurante. Naby aan Kleinmond en Hermanus vir meer aktiwiteite."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

On Par Selfsorg

"Beautiful, tranquil place. I want to own property here."

Franschhoek, Wes-Kaap

Maison Fougere

"Incredible town. Will be back for sure."

Langebaan, Wes-Kaap

Prawn Lagoon

"I will definitely go again."

Kaapstad, Wes-Kaap

La Casa Serena

"Best tourist destination with much to do."

Mosselbaai, Wes-Kaap

SantoSea

"Aandete geniet by Mosselbaai se regte, egte Portugese restaurant en soos altyd Mosselbaai op sy beste, ten spyte van die pragtige reën."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Farmer Burger Akkommodasie

"Naweek te kort. Kies 'n langnaweek om die rit die moeite weird te maak."

Witsand, Wes-Kaap

Suzys Accommodation

"Witsand is 'n baie skoon en netjiese dorpie. Natuurskoon baie mooi. Die plaaslike inwoners hou die dorp netjies en is baie vriendelik. Baie dankie daarvoor."

Bonnievale, Wes-Kaap

Outdoor Arena

"In 'n pragtige deel van ons land geleë."

Caledon, Wes-Kaap

The Vintage Crane Guest House

"Pragtige dorpie en vriendelike mense."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Whimseagull

"In one word - fabulous."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Jock's Bay View

"Bettysbaai is 'n besondere plek en pragtig so teen die berg en die see."

Gansbaai, Wes-Kaap

Whale of a Time

"Sal die plek aanbeveel vir enige een wat net bietjie uit die gewoel en besige lewe wil ontsnap."

Kaapstad, Wes-Kaap

Cap Du Mont 6

"Love Cape Town, would move back in a heartbeat."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Winelands Golf Lodges 37

"Stellenbosch is one of the greatest places to visit in South Africa."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang