Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 35701 resensies.
Gerda M. - 3rd May 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Die lekkerste vars vis asook wegneem vis en chips-etes. Daar is soveel plekkie om te besoek, dis onmoontlik om elk te noem. Die mense is vriendelik en gewillig om met als te help.
Mitch W. - 2nd May 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Ongerepte juweel met die mooiste sand en onverwagte skuldvondse.
Mitch W. - 2nd May 2021
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Pragtige plekkie, weggesteek.
Deoniette L. - 2nd May 2021
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Om eerlik te wees het ons nie baie uitgegaan nie. Die plekkies wat ons gesien het was wonderlik veral geskenkwinkeltjies. En ons het baie tyd spandeer by die see. Gansbaai is tops!
Werner D. - 2nd May 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad has so many things to do and is a shopper's paradise. I hope to have more free time next time I'm there to see more of it.
Roné S. - 2nd May 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Pragtigste en beste om vakansie te hou! Genoeg om te doen, vir klein en groot.
Johne C. - 2nd May 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Always a pleasure to visit with friends and family.
Natalie R. - 2nd May 2021
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
If you are in the area, I highly recommend going to The Sandstone Restaurant in Saldanha Bay. It's on the water and the food is delicious! The service is friendly and the prices are superb!
Novena F. - 2nd May 2021
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Vriendelike hulpvaardige mense en Gavin se insleepdiens wat my motor van 3 Sisters ingesleep het en baie vinnig en professional herstel het, baie dankie.
Lydia D. - 2nd May 2021
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Daar is meer as genoeg om jou besig te hou in die dorp en omgewing. Die strand en strandmeer is baie mooi en rustig. Die markte is besonders en bied iets vir elke smaak.
Alte W. - 2nd May 2021
staying in Victoriabaai, Wes-Kaap
Hartsplek.
Jurina V. - 2nd May 2021
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Wat 'n lekker kusdorpie. Gaan maak 'n draai by die Rooisand Natuurreservaat en gaan kyk die wilde perde en die pragtige natuur gedurende julle kuier, en die bio-walk langs die kus is 'n moet!
Johan T. - 2nd May 2021
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Feestelike gevoel. Lekker eetplekke. Skoon plek.
Frikkie G. - 2nd May 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mooi en veilige bestemming.
Theodor V. - 2nd May 2021
staying in Worcester, Wes-Kaap
A beautiful town filled with warm people and many things to do and places to see!
Annelie V. - 2nd May 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
We loved the little town with very friendly faces. They make you feel like family.
Ronel V. - 2nd May 2021
staying in Montagu, Wes-Kaap
Baie goeie toeristebestemming, mooi natuur tonele, berge, interessante winkeltjies en lekker eetplekke.
Ronel V. - 2nd May 2021
staying in Kaapse Roete 62, Wes-Kaap
Baie goeie toeristebestemming, pragtige natuurskoon met mooi berge en interessante winkeltjies asook lekker eetplekkies.
Jacky C. - 2nd May 2021
staying in Strand, Wes-Kaap
Dit is net lekker om daar te wees saam jou family.
Patsy N. - 2nd May 2021
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
While Oudshoorn is a poor town, we never felt unsafe. The locals were very friendly and have a wonderful sense of humour. Will visit this town again. Love exploring their historical museums and houses and of course the surrounds like the Cango Caves, De Rust, the Garden Route, etc.
Lisbe S. - 2nd May 2021
staying in Witsand, Wes-Kaap
Hulle sien my weer!
Nicolette K. - 2nd May 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
As jy hou van strandstap, lekker uiteet en rus, is Paternoster net die plek vir jou!
Frederick L. - 2nd May 2021
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Oulike rustige plek en naby aan Paternoster.
Marilyn G. - 2nd May 2021
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Gansbaai as a town like any town in South Africa which serves the surrounding community, but its attractions are in the coastal walk through fynbos and its shark cage diving and surrounding historic towns of Baardskeerdersbos and Elim through to Agulhas, all of which we have yet to explore and not far from Gansbaai is Stanford.
Elphia W. - 2nd May 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Lieflike swemstrand.
Geraldine L. - 2nd May 2021
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Wonderlik. Baie eetplekke, te veel om van te kies. Allegaartje was 'n wenner.
Marita S. - 2nd May 2021
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Dit is 'n deurgang na die res van SA.
Ernie N. - 2nd May 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Love the village.
Leslie P. - 2nd May 2021
staying in Weskus, Wes-Kaap
There are many attractions and restaurants in the immediate vicinity and the locals are generally very friendly people.
Allison C. - 2nd May 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Not much to do in Velddrif. It's more for a relaxing break.
Anton D. - 2nd May 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Lekker vir 'n wegbreek.
Aad & Lyn V. - 2nd May 2021
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
We liked the place and, if we could afford it, we'd be back.
Wja M. - 2nd May 2021
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Vriendelike dorp en fasiliteite.
Angelika K. - 1st May 2021
staying in George, Wes-Kaap
Absolutely stunning place.
Carl D. - 1st May 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai en Hartenbos is die mooiste en skoonste omgewing. Dit voel asof jy in 'n ander land is.
Zack J. - 1st May 2021
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Kleinmond is baie rustig en die natuur is wonderlik. Goeie rus vir jou siel en goed vir jou gemoed.
Jeanette G. - 1st May 2021
staying in Witsand, Wes-Kaap
Lieflike en stil klein dorpie met die lekkerste wafels en roomys ooit!
Jacques J. - 1st May 2021
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Dis maar net eenvoudig mooi! Dalk te veel eenrigtingstrate.
Melanie S. - 1st May 2021
staying in Porterville, Wes-Kaap
'n Baie skoon dorp met vriendelike mense.
Cindy H. - 1st May 2021
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Wonderful town with so many things to do and see within town and surrounds.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za