+137
Selfsorg in Dinokeng

Adama Artistic Chalets & Teepees

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 265 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wiehahn M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Dit was weer lekker gewees. Dit is ons derde keer wat ons daar gebly het. Dit bly altyd lekker en netjies. Ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmonique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Sien julle gou weer! Baie dankie vir die lekker kuier! Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liandri N
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Regtig lekker. Die diens was uitstekend, sal hul definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie N
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Excellent. I enjoy the quietness of the bush, only the sound of birds during the day and the jackal at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustig, ontspanne. My 3de besoek aan Adama en beslis nie my laaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Amazing. On our first night we were created by a jakkal. This was amazing. we stayed at the nagapie. Place was clean neat. loved the decore and special touches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Thank you for your review, we are looking forward to hosting you again here at Adama Chalets!

Ebeth B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie mooi, skoon en rustig. Baie lekker gebly, net jammer die gas het die laaste oggend opgeraak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir julle terugvoer, hoop om julle weer gou by Adama te sien! Jammer oor die gas wat opgeraak het, ons sal in die toekoms kyk daarna, dankie.

Aranka V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Uitstekende ligging, stil, naby aan die natuur. Uitstekende kliëntediens. Dit was heerlik. Naby aan Pta, baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir julle terugvoer, hoop om julle weer gou by Adama te sien!

Chantel C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Awesome. Had an awesome stay! Clean and had all we needed for the long weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir julle terugvoer, hoop om julle weer gou by Adama te sien!

Gerrit K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Netjies en stil. Ons het 'n heerlike en rustige tyd gehad. Die huis en die buitegeriewe was skoon en netjies. Baie stil en privaat is die dag en in die aand. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle ’n heerlike en rustige tyd gehad het en dat die netheid van die huis en buitegeriewe aan julle verwagtinge voldoen het. Die stilte en privaatheid is vir ons baie spesiaal, so dit beteken baie dat julle dit ook so ervaar het. Ons sien uit daarna om julle enige tyd weer by Adama Chalets & Teepees te verwelkom! Vriendelike groete, Nick & die Adama-span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 265

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R900
10 % AF
R900 R810
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
10 % AF
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
10 % AF
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Tarentaal Street, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjOTAwYzk4LWQ2NmYtNGNjNy1iNmI2LTJlZmQyMTdjMzA5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 265 5 1 5 18 Tarentaal Street Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.355571800039 28.387600598548
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang