+139
Selfsorg in Dinokeng

Adama Artistic Chalets & Teepees

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 248 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Dinélia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Besonders lekker. Ons het ’n fantastiese tyd gehad by Adama! Van die oomblik wat ons daar aankom, kon ons sien hoeveel sorg en aandag aan detail in die plek gesit is. Alles was uiters skoon, netjies en baie goed versorg. Die kunstigheid en dekor was regtig besonders en het ’n unieke, warm atmosfeer geskep wat die plek spesiaal laat voel. Dit is duidelik dat baie liefde en kreatiwiteit in die plek ingesit is. Wat ons die meeste geniet het, was hoe rustig en ontspanne dit daar is – die perfekte plek om bietjie weg te breek van die stad en net asem te haal. Ons het elke oomblik geniet en sal definitief weer teruggaan. Ek kan dit met groot entoesiasme aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na ’n pragtige, rustige wegbreek in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Great accommodation, beautiful surroundings and the wildlife is abundant. One word, "Amazing!".

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wolfgang W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Valentynsnaweek. Ons derde keer by Adama. Baie lekker gebly, baie skoon netjiese verblyf. Rustige omgewing. By Adama weet mens presies wat jy kry en dis waarde vir geld. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Markus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Idillies en romanties. Fantastiese plek met baie privaatheid. Teepee tente is baie gemaklik en ruim en stunning binne. Privaat kombuis en badkamer! In Dinokeng Game Reserve. Baie diere gesien oor die naweek. Sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani C
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Plek van rus en vrede. Kiewiet was my oase van vrede vir 2 nagte. Dis 'n oulike, knus huisie met alles wat jy benodig. Die bad is groot genoeg vir 2 mense en die kampvuurplek buite was so heerlik. Diere het my gegroet op my oggendstappies, en voëlgeluide het my soggens wakker gemaak. Heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties. Ongelooflik lekker. Vriendlike mense, sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer Ons is so bly om te hoor dat julle ’n ongelooflike lekker tyd by Adama gehad het en ons span se vriendelikheid waardeer het. Ons sien baie uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog ’n heerlike verblyf!

Keldon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Great safari trip - peaceful and relaxing. Great stay. Lovely location and sounds of the bush at night. Adama is in a great spot to access everything in the park. Customer service over WhatsApp was quick and friendly! Fluctuating water temperatures in the shower are worth the stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Thank you so much for your lovely review! We’re thrilled you enjoyed the peace, bush sounds, and easy access to the park — and that our team could assist quickly over WhatsApp. Yes, our gas water geysers can be a little temperamental at times, but it’s a small trade-off for eco-friendly solar power and uninterrupted water even during load shedding. We’re glad it didn’t take away from your overall stay and that you found it worth it! We’d love to welcome you back for another relaxing safari getaway soon.

Gillian V
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Enjoyed our stay! Lovely stay! Clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Thank you so much for your lovely review We’re delighted to hear you enjoyed your stay and found the chalet clean and neat. It’s always our goal to make our guests feel comfortable and at home. We look forward to welcoming you back to Adama Chalets & Teepees!

Lettie B
Kort verblyf
4.4
Jan 2026

Rustig. Die foto's en die plek is presies dieselfde. Die gasheer het dadelik met my in verbinding getree met die reëlings, foto's, ligging en kode vir die hek. By ons aankoms was die "fire starter" reg en 'n sakkie hout vir 'n lekker bosveld TV.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer Ons is bly om te hoor dat alles soos op die foto’s was en dat die reëlings en kommunikasie vir jou vlot verloop het. Dit is ook fantasties dat julle die bosveld-atmosfeer saam met die vuurstarter en hout geniet het — niks soos ’n lekker bosveld “TV” om die aand te geniet nie . Ons sien uit daarna om julle weer by Adama te verwelkom!

Shaun J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Relaxing. Lovely stay. Clean, close to a convenience shop and nice accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 248

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Tarentaal Street, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjOTAwYzk4LWQ2NmYtNGNjNy1iNmI2LTJlZmQyMTdjMzA5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 248 5 1 5 18 Tarentaal Street Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.355571800039 28.387600598548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang