+137
Selfsorg in Dinokeng

Adama Artistic Chalets & Teepees

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 253 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ebeth B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie mooi, skoon en rustig. Baie lekker gebly, net jammer die gas het die laaste oggend opgeraak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aranka V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Uitstekende ligging, stil, naby aan die natuur. Uitstekende kliëntediens. Dit was heerlik. Naby aan Pta, baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Awesome. Had an awesome stay! Clean and had all we needed for the long weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Netjies en stil. Ons het 'n heerlike en rustige tyd gehad. Die huis en die buitegeriewe was skoon en netjies. Baie stil en privaat is die dag en in die aand. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle ’n heerlike en rustige tyd gehad het en dat die netheid van die huis en buitegeriewe aan julle verwagtinge voldoen het. Die stilte en privaatheid is vir ons baie spesiaal, so dit beteken baie dat julle dit ook so ervaar het. Ons sien uit daarna om julle enige tyd weer by Adama Chalets & Teepees te verwelkom! Vriendelike groete, Nick & die Adama-span

Dinélia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Besonders lekker. Ons het ’n fantastiese tyd gehad by Adama! Van die oomblik wat ons daar aankom, kon ons sien hoeveel sorg en aandag aan detail in die plek gesit is. Alles was uiters skoon, netjies en baie goed versorg. Die kunstigheid en dekor was regtig besonders en het ’n unieke, warm atmosfeer geskep wat die plek spesiaal laat voel. Dit is duidelik dat baie liefde en kreatiwiteit in die plek ingesit is. Wat ons die meeste geniet het, was hoe rustig en ontspanne dit daar is – die perfekte plek om bietjie weg te breek van die stad en net asem te haal. Ons het elke oomblik geniet en sal definitief weer teruggaan. Ek kan dit met groot entoesiasme aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na ’n pragtige, rustige wegbreek in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir so ’n ongelooflik mooi en deurdagte resensie! Dit beteken vir ons opreg baie om te hoor dat julle van die eerste oomblik af kon sien hoeveel sorg en aandag in Adama ingesit is. Julle woorde oor die netheid, dekor en die unieke atmosfeer maak ons harte sommer warm – dit is presies wat ons vir elke gas wil skep. Ons is veral bly dat julle die rustigheid en ontspanne gevoel so geniet het. Dis vir ons belangrik dat Adama ’n plek is waar mens werklik kan asemhaal en wegkom van die gejaag van die stad. Baie dankie ook vir die sterk aanbeveling – ons waardeer dit opreg! Ons sien baie uit daarna om julle weer terug te verwelkom vir nog ’n spesiale wegbreek. Vriendelike groete, Die Adama-span

Helena L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Great accommodation, beautiful surroundings and the wildlife is abundant. One word, "Amazing!".

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Thank you so much for your fantastic review! “Absolutely amazing” — we couldn’t ask for a better description! It means a lot to us that you enjoyed the accommodation, the beautiful surroundings, and the abundant wildlife. We hope to welcome you back to Adama Chalets & Teepees again soon for another amazing getaway! Warm regards, The Adama Team

Wolfgang W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Valentynsnaweek. Ons derde keer by Adama. Baie lekker gebly, baie skoon netjiese verblyf. Rustige omgewing. By Adama weet mens presies wat jy kry en dis waarde vir geld. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir julle mooi terugvoer, en dankie dat julle al 'n paar keer by ons was, dis heerlik om gaste terug te verwelkom by Adama!

Markus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Idillies en romanties. Fantastiese plek met baie privaatheid. Teepee tente is baie gemaklik en ruim en stunning binne. Privaat kombuis en badkamer! In Dinokeng Game Reserve. Baie diere gesien oor die naweek. Sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir jou wonderlike resensie! Dit maak ons opreg bly om te hoor dat jy die privaatheid en gerief van ons teepee tente so geniet het – ons het baie moeite gedoen om dit spesiaal en uniek te maak. Dis ook altyd ’n bonus wanneer die wild so mooi saamwerk en hulself wys! Ons sien baie uit daarna om jou weer by Adama Chalets & Teepees te verwelkom vir nog ’n onvergeetlike wegbreek. Vriendelike groete, Die Adama-span

Lelani C
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Plek van rus en vrede. Kiewiet was my oase van vrede vir 2 nagte. Dis 'n oulike, knus huisie met alles wat jy benodig. Die bad is groot genoeg vir 2 mense en die kampvuurplek buite was so heerlik. Diere het my gegroet op my oggendstappies, en voëlgeluide het my soggens wakker gemaak. Heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat Kiewiet vir jou ’n ware oase van vrede was – dis presies die ervaring wat ons vir elke gas wil skep. Dit klink of jy die rustigheid, natuur en daardie klein bietjie luuksheid ten volle geniet het (daardie groot bad is beslis ’n gunsteling ). Ons hoop om jou sommer gou weer by Adama Chalets & Teepees te verwelkom vir nog sulke rustige oggende en knus aande om die vuur. Vriendelike groete, Nick & die Adama-span

Melissa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties. Ongelooflik lekker. Vriendlike mense, sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer Ons is so bly om te hoor dat julle ’n ongelooflike lekker tyd by Adama gehad het en ons span se vriendelikheid waardeer het. Ons sien baie uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog ’n heerlike verblyf!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 253

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Tarentaal Street, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjOTAwYzk4LWQ2NmYtNGNjNy1iNmI2LTJlZmQyMTdjMzA5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 253 5 1 5 18 Tarentaal Street Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.355571800039 28.387600598548

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang