+83
Selfsorg in Plettenbergbaai

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Michelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

It was fabulous! Dit is 'n pragtige plek met asemrowende uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nesdean C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Perfekte stille wegbreek. Niks geraas van die dorp nie. Baie baie peaceful en mooi plekkie, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heaven. Alkantmooi is a peaceful paradise—breathtaking views, great host, thoughtful service. A perfect couples’ escape. We left feeling truly spoiled.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tineke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Aangename verblyf. Lekker staproetes. Huisie baie netjies en goed toegerus. Het in Keurkloof 93 gebly, wat egter nie 'n uitsig het nie. Die stoep het nie 'n dak nie en is baie warm. Dit maak ook dat die sitkamer en slaapkamer amper onuithoudbaar warm is in die somer. Jy kan ook nie braai as dit reën nie. Die skinkbord met lekkernye was egter 'n wenner.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Magdeld
Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units
Tineke, dankie vir die terugvoering. Ons vra opreg om verskoning dat die eenheid te warm was en dit julle verblyf beïnvloed het. Daar is egter 'n groot 18 BTU lugreëling in die oopplan leefgedeelte en waaiers in die slaapkamers - wat genoeg verkoeling behoort te bied. Ons hoop om julle weer te sien. Magdeld

Anri S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik, veilig en skoon. Ons het 'n heerlike ervaring gehad. Veilig, netjies en vriendelike personeel. Ons plekkie was elke dag skoon gemaak en skoon handdoeke is vir ons neergesit. Dit is ver genoeg om die stilte te geniet, maar ook net 10 minute se ry as jy dorp of see toe wil gaan. Ons sal definitief weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Camilla S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

First class accommodation and excellent service! Beautiful location and stunning chalet! Will stay for longer on our next visit so that we can fully utilise the facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfekte wegbreek. Die verblyf was baie lekker en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige omgewing. Die uitsig vanuit die kamer is asemrowend. Baie mooi uitsig. Eenheid is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bond F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Alles was perfek. Die ligging, die diens, die kamers en wowza die view! Ongelooflik! Hidden gem!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Magdeld Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 132

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Alkantmooi Private Nature Reserve, Keurbooms River, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlMGM0ZDAzLTkxYzQtNDJhZC04OTc3LTUyNWMxNzQ2MGNmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 Alkantmooi Private Nature Reserve Keurbooms River 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.00202880119 23.40677953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang