Aloe and Agapanthus Cottages
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Agapanthus Cottage
- Selfsorg
- Aloe Garden Apartment
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom, streng met vooraf reëling. Om die rustige atmosfeer van die eiendom te handhaaf, word geen harde musiek, partytjies, byeenkomste of bykomende besoekers toegelaat nie. Rook en vape word nie binnenshuis toegelaat nie, en asbakke word buite op die patio voorsien. Slegs geregistreerde gaste word op die perseel toegelaat, en geen oornagparkering vir besoekers word toegelaat nie. Gaste word vriendelik versoek om alle toestelle, verwarmers en waaiers af te skakel met uitklok, en om te verseker dat kerse of oop vlamme nooit sonder toesig gelaat word nie. Die eienaars woon op die eiendom en is beskikbaar indien gaste hulp benodig. Enige skade moet asseblief onmiddellik aangemeld word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 23 Essenhout Avenue, Klipkop, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang