+413

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 566 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Hannes K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ontspanne en gerus. Ons het baie lekker gekuier en gerus. Alles was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlike, rustige verblyf. ATKV Hartenbos is beslis een van die plekke in Hartenbos wat ek oor en oor sal aanbeveel. Die rondawels is baie netjies en word elke dag skoongemaak, selfs die braaigeriewe. Dit is perfek geleƫ, stapafstand van die strand, restaurante en winkels. Het die tydjie daar terdeƫ geniet. Baie dankie aan ATKV Hartenbos vir jul gasvryheid en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Veilige en lekker verblyf. Die rondawel was skoon en netjies. Daaglikse skoonmaak is ingesluit. Die rondawel was naby die strand en inkopiesentrum, en ons het te alle tye veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenine M
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Baie lekker gekuier. Die seeuitsig van ons plekkie was asemrowend, het baie lekker gebly en was soos loopafstand van die strand, ideale plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Baie lekker gekuier. Alles goed gereel. Met die webtuiste kan jy veseker weet dat jy kwaliteit sal kry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lance C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2026

Lekker rustig. Verblyf was geskik vir ons groep ,baie gerieflik an loop afsfand na al winkels skoonmaak dienste was uitstekend. Alles het mooi verloop. net 'n jammerte dat die ontvangspersoon met ontvangs ons bespreking verkeerd gekry het. Die webtuiste agent kon dit spoeding uitsorteer, Dankie julle was awesome.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jonathan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Well equipped, clean and friendly staff. We thoroughly enjoyed our stay at ATKV Hartenbos. Although the weather wasn’t great to fully enjoy the Funpark, we still managed to swim on Sunday. The unit was well equipped and clean, and the staff were friendly and helpful. When we had an issue with the oven on Friday evening, the staff responded immediately and replaced it within an hour. Excellent service overall. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ay M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Dit was 'n fantastiese naweek. Dit was 'n onvergeetlike naweek, dit is naby als, hoef nie gery te het vir enigiets.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal P
Kort verblyf
4.6
Jan 2026

Lekker. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Alida Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Lovely and refreshing. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 3116

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R877
30 % AF
R 877 R 614
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R877
30 % AF
R 877 R 614
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R877
30 % AF
R 877 R 614
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Saldahna Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 742 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

DiƩ plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f8a0e09d37aa665ec67bba24fae3651027324c26520e80645b7550c3bbb2af92ef88217a1e52f4b2e06fac4d6259d583012?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R877 nouVanaf R614 per nag (plek vir 2) 566 5 1 5 Saldahna Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124986278094 22.112355225277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang