+413

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 601 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Volenti B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Enjoyed it. Very great and wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

ATKV jou lekker ding. Het lekker gebly. Die eenheid 93 kan net doen met 'n plank of blad tussen muur en hangkas om goed op neer te sit. Verder was dit rustig en lekker die naweek daar in 'n mooi reggemaakte eenheid. Kon sien dit was onlangs geteƫl en geverf. Dis net erg die pryse vir 'n Mei maand tyd van die jaar. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Heerlike ontspanne naweek! Die veiligheid, netheid & ligging is die rede dat ons weer en weer sal gaan! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmeralda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Asemrowende naweek. Dit was 'n baie lekker en rustige naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elroy A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Wonderful stay. Perfect for business and leisure. Had a good stay. Great location close to shops, restaurants and the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Plesier. Baie russtig en stil tyd dqqr gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlik rustig en baie goed georganiseerd. Baie lekker. Ek het my baadjie in die kas vergeet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzanne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtig rustig veilig. Awesome, sal definitief weer by ATKV Hartenbos bly, naby die see, lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Good and good. It was a wonderful stay, neat and awesome. Everything was great and joyful! I will go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Een van die beste plekke en mooi. Ek en my gesin het dit geniet. Sal weer ATKV Hartenbos sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 3320

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R877
30 % AF
R 877 R 614
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R877
30 % AF
R 877 R 614
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R877
30 % AF
R 877 R 614
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Saldahna Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 742 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

DiƩ plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f8a0e09d37aa665ec67bba24fae3651027324c26520e80645b7550c3bbb2af92ef88217a1e52f4b2e06fac4d6259d583012?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R877 nouVanaf R614 per nag (plek vir 2) 601 5 1 5 Saldahna Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124986278094 22.112355225277
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang