6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beach Club 607 is in 'n woonstelkompleks in Mosselbaai Diaz en is geleë langs die Diaz Hotel.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer met 'n toilet, bad en stort.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ysmasjien, airfryer en kookgerei. Daar is 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.
Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, gemaklike banke en 'n TV met DStv. Daar is ook Wi-Fi. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad en die hoofstrand. Daar is 'n gasbraai op die balkon.
Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar, asook oop veilige parkeerplek vir addisionele voertuie. Die woonstel beskik oor gemeenskaplike braaigeriewe onder op die grasperk.
Mosselbaai bied verskeie trekpleisters en doendinge wat 4x4-roetes, visvang, bergfietsroetes, Bartlomeus Dias Skeepsmuseum, Cape St Blaise-ligtoring, Garden Route Casino en die Hartenbos Waterpark insluit. Dit is 1,1 km vanaf Hartenbos se hoofswemstrand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tertia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Club 607 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang