Beach Club 607
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R1500 word gehef en is terugbetaalbaar binne 5-7 dae na inklokdatum, na die huis ondersoek is en als in 'n goeie toestand gelos is.
Nie-rook eenheid.
Geen troedeldiere.
'n Minimum-verblyftydperk van 14 nagte geld in Desember.
Geen matriekvakansies word in Desember toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East Boulevard, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom