+29
Selfsorg in Voorbaai

Beach Club 607

6 gaste

3 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Beach Club 607 is in 'n woonstelkompleks in Mosselbaai. Diaz is langs die Diaz Hotel geleë.

Die ruim woonstel bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. 'n Dubbelslaapbank is in die leefarea beskikbaar. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, 'n ysmasjien en eetgerei. 'n Wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser is beskikbaar. Gaste het toegang tot WiFi.

Die leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 gaste, gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Dit lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad en die hoofstrand. Daar is 'n gasbraai op die balkon.

Veilige onderdakparkering vir 1 voertuig is beskikbaar en oop parkering vir ekstra voertuie. Die woonstel het gemeenskaplike braaigeriewe.

Mosselbaai bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite, wat wissel van 4x4-roetes, visvang, bergfietsroetes, die Bartholomeus Dias Maritieme Museum, Kaap St Blaise-vuurtoring, die Tuinroete-kasino, die Hartenbos Waterpark en meer, genoeg om die hele gesin te vermaak. Dit is 1.1 km vanaf Hartenbos se hoofstrand.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tertia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Club 607 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0b9bfea9e7b807d9769ee64165c5ff276f928ee09c59833263941105d5b720e864a8f43e41b9a9e67c439b19057e5fe6317?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Beach East Boulevard Die Voor Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158295128676 22.10920000126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang