Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Villa Britannia

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R550 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 24 Mei 2024 tot 1 Aug 2024.

Spesiale Aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Mei 2024 tot 1 Aug 2024.

Weeksdagaanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 24 Mei 2024 tot 29 Aug 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 24 Mei 2024 tot 1 Aug 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Hierdie huis is in 'n woongebied geleë so gaste word versoek om die bure te respekteer. Harde musiek en die gebruik van voertuie se luidsprekers word nie toegelaat nie. Alle musiek moet voor 22:00 afgeskakel wees.

Die gebruik van die warmbad is op eie risiko.

Maksimum 2 klein honde word toegelaat mits dit vooraf met die gasheer gereël word. Troeteldiere moet goed opgelei wees en word onder geen omstandighede op die meubels of beddens toegelaat nie. 'n Fooi van R150 per hond moet met aankoms in kontant betaal word. Hierdie fooi kan teruggehou word vir ekstra skoonmaakdienste indien nodig. Moet hulle asb. nie alleen los wanneer jy uitgaan nie. Paternoster se strande, winkels, kroeë en restaurante is gelukkig baie hondevriendelik.

Gaste moet die huis asb. in 'n skoon en netjiese toestand agterlaat, en seker maak dat alle handdoeke, linne, komberse en afstandbeheerders op hulle plek is.

Die eienaar sal die aankoms- en uitkloktyd met gaste bespreek en dit moet deur gaste gehoorsaam word. Dit help ook die skoonmaakpersoneel wat op geskeduleerde tye moet skoonmaak, en dat enige vertragings tot die ongerief van ander gaste kan lei.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 450
R3 450 R1 725
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 450
R3 450 R1 725
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 450
R3 450 R1 725
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golden Mile Boulevard 22, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c31b02783b883911490cd4f5d344ee5111c5ec20c4c8fec6ffdaffd975a476a41ab019cbb28e710d25f0d523d6b40ccf5d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 450 nouVanaf R1 725 per nag (plek vir 9) 22 Golden Mile Boulevard Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.7229455 17.9473273
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem