Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Villa Britannia

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R550 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Hierdie huis is in 'n woongebied geleë so gaste word versoek om die bure te respekteer.
Harde musiek en die gebruik van voertuie se luidsprekers word nie toegelaat nie. Alle musiek moet voor 22:00 afgeskakel wees.
Gaste moet die huis asb. in 'n skoon en netjiese toestand agterlaat, en seker maak dat alle handdoeke, linne, komberse en afstandbeheerders op hulle plek is.
Die eienaar sal die aankoms- en uitkloktyd met gaste bespreek en dit moet deur gaste gehoorsaam word. Dit help ook die skoonmaakpersoneel wat op geskeduleerde tye moet skoonmaak, en dat enige vertragings tot die ongerief van ander gaste kan lei.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golden Mile Boulevard 22, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c31b02783b883911490cd4f5d344ee5111c5ec20c4c8fec6ffdaffd975a476a41ab019cbb28e710d25f0d523d6b40ccf5d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 9) 22 Golden Mile Boulevard Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.7229455 17.9473273
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem