Beach Villa Britannia
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golden Mile Boulevard 22, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 450 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Beach Villa Britannia is 'n lieflike kusvakansiehuis in die hartjie van Britanniabaai, St. Helenabaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek aan die Weskus, met die strand op jou voorstoep.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n bed wat slegs vir 'n kind geskik is. Die derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Die eerste badkamer is 'n gesinsbadkamer en die ander 2 badkamers het onderskeidelik 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele, sonstoele en braaigeriewe. Dié stoep bied ook see-uitsigte. Gaste het toegang tot 'n houtvuurwarmbad.
Slaapplek
’n Bespreking by Beach Villa Britannia sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Laetitia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Jaar gelys 6
Ligging
- Golden Mile Boulevard 22, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Britanniabaai St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golden Mile Boulevard 22, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom