- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lovell-laan 6, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Besigheim is in Die Boord, 'n rustige woonbuurt in Stellenbosch geleë. Dié gastehuis is net 400 m vanaf die Wynland Ortopediese Hospitaal en 2 km vanaf die nuwe MediClinic. Dit is sowat 400 m vanaf Die Boord Winkelsentrum en sowat 2 km vanaf die middedorp en universiteitskampus. Vername hoofroetes is maklik van hier af bereikbaar en Kaapstad Internasionale Lughawe is sowat 30 km van ons af.
Besigheim bied 'n verskeidenheid van gerieflike, bekostigbare verblyf. Rowland's Rest en Clivia is selfsorgeenhede. Ontbyt is opsioneel beskikbaar teen 'n tarief indien vooraf gereël. DStv, gratis en onbeperkte WiFi en lugversorging is in alle eenhede beskikbaar, behalwe Disa en Protea, en veilige parkeerplek word voorsien.
Stellenbosch is die hoofsetel van die Kaapse Wynlande en bied wonderlike geleenthede aan toeriste. Van ons land se toprestaurante is in en om die dorp en op die skilderagtige wynlandgoedere geleë. Daar is 8 gholfbane wat maklik van hier af bereik kan word. Die historiese en jeugdige atmosfeer wat hier heers, die argitektuur, eikebome, pragtige berge en die Eersterivier maak Stellenbosch 'n besonderse plek om te besoek!
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Daniel J Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Lovell-laan 6, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Besigheim het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Boord Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lovell-laan 6, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap