+42
Gastehuis in Caledon

Caledon Lê Plekkie

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 25 Joubert Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Caledon Lê Plekkie is 'n gemaklike gemeubileerde tuinwoonstel/gastekamer apart van die hoofhuis, maar tog heeltemal privaat. Dit het 'n gemaklike patio met uitsig oor die klein tuin. Daar is koffie- en teemaakgeriewe met beskuit in die kamer. Die badkamer is apart en vars handdoeke word voorsien.

Die woonstel is ook deel van 'n oopplan-selfsorgeenheid wat gemeubileer is met twee enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dit bevat 'n yskas, mikrogolfoond, induksiestoof, potte, 'n pan en DStv. Indien gaste dienooreenkomstig bespreek, word die badkamer met gastekamergaste gedeel.

Daar is binne- en buitebraaigeriewe. Gaste hoef slegs hul eie brandhout, vuuraanstekers en wat hulle ook al wil braai, saam te bring.

Die woonstel kan op sy eie bespreek word, of die hele eenheid kan saam bespreek word vir selfsorg. Spesifiseer net wanneer u 'n bespreking maak.

Veilige onderdakparkering agter 'n elektroniese hek in die agterplaas is beskikbaar.

Daar is 2 slaapkamers in die huis beskikbaar met elk 'n badkamer. Die kamers is geskei van die res van die huis wanneer hulle bespreek word en daarom sal gaste volledige privaatheid hê. Gaste het ook toegang tot 'n leefarea met 'n TV. Hierdie eenheid het toegang tot verhittings- en eetgeriewe met 'n mikrogolfoond en yskas. Gaste kan gebruik maak van die braaigeriewe indien hulle vooraf reëlings met die eienaar tref.

Let asseblief daarop: hierdie kamers is nie selfsorg-eenhede nie en gaste het nie die gebruik van 'n stoof nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Germari S
5.0
Baie lekker gebly. Sal dit onthou vir die toekoms. Baie dankie. Verblyf was lieflik. Baie netjies en skoon. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.
Des 2025
Dieter K
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, safe, friendly. Very nice place, all the things you might need and the hostess was super friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Louise C
5.0
Skoon, netjiese kamer en gasvrye eienaar. Vriendlik ontvang al was dit later in die aand. Alles wat nodig is, was byderhand.
Okt 2025
John S
5.0
Lê Plekkie is regtig waarde vir jou geld. Ek het daar lekker gebly en oorgeslaap. Dis in 'n stil omgewing. Alles wat jy benodig, is in jou kamer en da...
Sien meer
Sep 2025
Graeme F
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, cost-effective. Our stay was awesome. We only booked for an overnight stay, but will definitely stay for longer once we go to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 25 Joubert Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Caledon Lê Plekkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

25 Joubert Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d2SzjDcrjoajqZ7uEm5GXncCmfy8m1X1zfNbsBIuqx7vSc4NC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 25 Joubert Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.232584431563 19.423629571758
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang