Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caledon Lê Plekkie

Gastehuis
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is in die huis en dit het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Tee, koffie, beskuit, beddegoed en handdoeke is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n leefarea met 'n mikrogolf, yskas en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Braaigeriewe is beskikbaar op versoek teen addisionele koste, indien 2 gaste bespreek.
Gaste moet hul eie vuurmaakhout, vleis, ens. bring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is in die huis en dit is 'n dubbelkamer met 'n badkamer wat 'n stort het. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar, sowel as beskuit, beddegoed en handdoeke. Gaste het toegang tot 'n leefarea met 'n mikrogolf, yskas en TV.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Braaigeriewe is beskikbaar op versoek teen addisionele koste, indien 2 gaste bespreek.
Gaste moet hul eie vuurmaakhout, vleis, ens. bring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgeenheid
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n oopplan-sitarea en -kombuis, sowel as 'n bank. Die kombuisie is met 'n induksiestoofplaat, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasgeriewe, eetgerei, breekware en 'n pot en 'n pan toegerus. Daar is veilige onderdakparkeerplek met toegang tot 'n stoep en braaigeriewe. Gaste moet asb. hul eie braaitoebehore en vuurmaakhout voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Braaigeriewe is beskikbaar op versoek teen addisionele koste, indien 2 gaste bespreek.
Gaste moet hul eie vuurmaakhout, vleis, ens. bring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 25, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d2SzjDcrjoajqZ7uEm5GXncCmfy8m1X1zfNbsBIuqx7vSc4NC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 25 Joubert Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.232584431563 19.423629571758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem