Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Goodness

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 126

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 92 resensies vir Cape Goodness
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Shani B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani B

Quiet, comfortable and private.

Everyone went out of their way to make sure we had everything we needed to be comfortable and to enjoy our stay.

Katlego M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katlego M

Excellent.

I was satisfied, excellent stay.

Nándor S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nándor S

Netjies, rustige en mooi plek en omgewing.

Aan te beveel! Die rustige stil omgewing met uitsig, netheid en veilige parkering vergelyk met ander onlangse resensies. Doen so voort.

Milanie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milanie V

Die vakansie was wonderlik, wens ons kon langer daar bly.

Ons het elke oomblik geniet en sal beslis weer daar oorbly .

Alicia S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S

Ek het by baie plekke al gebly, maar Cape Goodness oortref hul self.

Ek het by verre die lekkerste al gebly. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Marelé V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelé V

Heerlike, rustige area - naby winkelsentrum en pragtige park.

En haar span was baie vriendelik en gasvry!

Eleftherios A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleftherios A

I couldn't have asked for better.

The hospitality service and cleanliness were perfect.

Eliassipho M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliassipho M

Safe and peaceful.

We really enjoyed our stay at the property. The owner made sure that all our needs were catered for. She is a very sweet lady and her warm welcome into her home was the highlight of our stay.

Wade N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wade N

Amazing.

It was magical and the room was beautiful, and the places around the stay were amazing.

Megan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M

Very pleasurable.

Our stay was very delightful. The host was extremely friendly and helpful.

Celestia V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celestia V

Absoluut fantasties, privaat en veilig.

Het die tydjie terdee geniet.

Cindy D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Exactly as promised.

What a lovely experience, the room was beautiful and well stocked. The location is wonderful, close to everything but in a quiet, safe area which makes relaxing after a busy day so easy. Would definitely recommend Cape Goodness.

Cape Goodness se terugvoer

Thank you Sheree for this lovely review. It was only a pleasure hosting you and you are always welcome. Warm regards, Reneé.

Cape Goodness
Geoffrey G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey G

Uitstekende diens en baie gerieflike verblyf.

Netjies, rustige area. Baie lekker gebly.

Leoni J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni J

Was absoluut pragtig en gerieflik! Baie skoon en ruim.

Dit is regtig 'n heerlike plek om te bly. Was perfek vir ons as 3 volwassenes!

Suzette E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette E

Waarde vir geld en lekker ruim.

Lekker gebly! Baie dankie.

Tumelo M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tumelo M

It was an okay stay.

The stay was good. The bathroom is very small, and the kitchen and bathroom sinks make it hard to wash hands or dishes without splashing the floor. There was no mop to clean up spilled water on the floor. The sink tap also only had cold water, meaning dishes are washed with that or we must use the kettle to boil the water to use. The kitchen sink stopper did not work, so the option of boiling water and mixing it with the cold tap water was not viable. There was not a large bowl to use to wash as an alternative. The area is quiet and wonderful. The only issue is that we were not aware the room we were taking would have these challenges, and the shower drain seemed to be blocked as water pooled at our feet as we showered and took a long time to drain out. We had asked that there be no housekeeping, but someone came and did it and reorganised the way we had things in the room. We ended up not trusting if our opened foods were compromised or not and could not trust them for further consumption. We do not make use of domestic help, and getting one unrequested is quite disconcerting. The host was gracious and gave us all we needed for our purposes.

Cape Goodness se terugvoer

Dear Tumelo, thank you for the many positive remarks you made. They are very much appreciated. The description of the Petite apartment indicates that you receive a kitchenette and not a full kitchen. It also describes that the bathroom is small. Thank you for mentioning the drain. The problem has been rectified. If we had been informed you don't require servicing, we would not have serviced your apartment. I can assure you our staff do not compromise any opened food. Nevertheless, I sincerely apologise for the disconcertment you experienced.

Cape Goodness
Amy N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy N

Kan beslis aanbeveel.

Heerlike plek, privaat en naby aan ons bestemming. Uitstekende waarde vir geld. Luuks, dog gemaklik. Alle benodigdhede beskikbaar en fantastiese WiFi.

Andre V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Gesellig, luuks, nommerpas.

Slaapkamer, kombuis, badkamer en woonkamer uit die boonste rakke!

Cape Goodness se terugvoer

Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoer Andre. Dit word baie waardeer en is sommer 'n riem onder die hart vir ons.

Cape Goodness
Sonja M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M

Baie aangenaam en gerieflik.

Toe ek ietwat laat was, het Rene geskakel om te hoor of alles reg is en wanneer ek daar sal wees. Sy het ons ingewag en was baie vriendelik! Ons het heerlik geslaap en moes ongelukkig te vroeg uit om betyds te wees vir ons vlug. Ek sal graag weer daar wil oornag.

Charity M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charity M

Clean quiet environment.

Looking forward to coming back during our December vacation, with other family members.

Ashley S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley S

Had the most amazing stay at Cape Goodness, I will definitely be back.

Cape Goodness lived up to every expectation that we saw online when looking for a getaway for the weekend.

Elmarie A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie A

Het baie lekker gebly en baie goeie diens gekry.

Baie netjiese plek en gerieflik vir oornag vir een of twee aande.

Petro F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro F

Rustige en veilige blyplek om heerlik in te onspan.

Cape Goodness verdien sy naam. Die cottage is ongelooflik mooi. Alles was daar wat daar moes wees en alles werk. Die tuin is 'n lus vir die oog en nooi jou om te ontspan en rustig te raak na 'n besige dag. Rene is baie gaaf en laat jou welkom voel.

Amie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amie V

Ons is goed ontvang en was dadelik tuis.

Rustige omgewing, heerlik gerus.

Jealeen V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jealeen V

Gerieflike verblyf.

Ons het vir 2 aande oorgeslaap. Alles wat ons nodig kon hê, was beskikbaar in die eenheid. Ons het lekker warm geslaap en daar was ekstra komberse in die kas indien dit nodig sou wees. Voertuig staan ook veilig oornag in 'n toe garage, maar die area is self baie rustig. Dis 'n klip gooi weg van Tygervalley Mall wat ook 'n bonus is.

Marijke G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke G

Gerieflik en gemaklik.

Die woonstel is gerieflik en effektief met als wat nodig is. Die inklok en kommunikasie was goed.

Christo K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo K

Cape Goodness is netjiese en kompakte verblyf. Ideaal vir persone wat blote slaapplek soek. Ons is vriendelik ontvang en effektief touwys gemaak rondom ons verblyf en dienste beskikbaar.

Al jou nodige geriewe soos ketel, mikrogolf en breekware is bekikbaar asook DSTV met basiese kanale.

Alida K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alida K

Netjies & baie skoon verblyf.

Netjiese en baie skoon verblyf. Stil woonbuurt. Vriendelike & behulpsame gasvrou. Daar was wel nie 'n haardroër soos geadverteer op die webtuiste nie.

Cape Goodness se terugvoer

Hallo Alida, baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit. Julle is altyd welkom. Ek het die gaste se haardroërs beskikbaar op aanvraag. Ek is jammer dat jy dalk sonder 'n haardroër moes klaarkom. Ek sal die gaste in die vervolg attent maak daarop. Dankie dat jy dit genoem het.

Cape Goodness
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rudie J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie J

Vriendelike diens. Baie skoon en netjiese kamers.

Ons was vriendelik ontvang en na ons kamer geneem. Wooneenheid was mooi, skoon en netjies. Sal beslis weer daar gaan bly as ek in die Belville omgewing kom.

Adele S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Oulike plekkie.

Vriendelike mense, netjies en skoon.

Gertruida P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida P

Excellent.

Everything was on point, I really needed the rest and it ticked all the boxes.

Ilse J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J

Goeie diens, skoon, goed geleë.

Renee was 'n wonderlike gasvrou. Die kamer was netjies, skoon en het alles wat mens nodig het. Goeie WiFi en skoonmaakdienste.

Jaco D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Oornag saam met eggenote om dogter op lughawe te gaan haal. Alles was netjies en skoon. Gasvrou was vriendelik en hulpvaardig.

Die eenhied was skoon en baie netjies. Goed toegerus. Goed geleë in 'n stil buurt.

Lejani G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lejani G

Rustig en baie lekker!

Ons het baie lekker gebly. Motor was veilig en dit was 'n stil area.

Nadine T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine T

Was baie aangenaam, sou graag nog n bietjie melk in yskas wou hê vir nog koffie maar verder perfek!

Gasvrou is baie oulik en het mooi met ons gekommunikeer. Lekker groot spasie vir 'n bekostigbare bedrag.

Ian P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian P

Exceeded expectations.

Lovely space with great service from the owners. Thoroughly enjoyed.

Chantal B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal B

Fantastiese ervaring.

Baie dankie aan Renee en gesin, tyd baie geniet ons kon rus en kwaliteittyd spandeer as paartjie Cape Goodness ons sal definitief weer draai maak.

Lorraine V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V

Alles was heerlik mooi en netjies. Gasvrou baie vriendelik en bedagsaam.

Aanbeveelbaar, heerlik sentraal, netjiese en veilige area.

Wimpie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V

Tevrede.

Netjies, goed geleë en waarde vir geld.

Shireen C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen C

It was amazing.

The stay, location and place itself was amazing. We had a blast. It is very cosy and a great stay even if you staying along or with a partner. A great way to just get away and enjoy the Goodness. Anything I would give advice on is getting a two plate stove as one cant place a pot on the coils as it will burn the pot.

Natasja G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja G

Heel aangenaam.

Plek was netjies, alles wat ons nodig gehad het was daar. Ek was net nie tevrede dat iemand binne die plek was om netjies te maak terwyl ons nie daar was nie, ons is ook nie gewaarsku nie. Sou dit waardeer het as ons gewaarsku was.

Morne M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne M

Was lekker, maar sal nie weer gaan nie.

Ons het baie lekker gebly, maar ek sal nie weer gaan na Cape Goodness nie. Die heel eeste dag toe ons daar aangekom het, was daar vir ons vertel dat ons nog 50% van die deposito skuld. Ons het klaar 100% van die geld betaal op die webblad van die begin af. Die stort is gebreek en die deur maak nie toe nie, so wanneer jy stort val daar baie water by die kant uit. Die volgende dag het ons toe gebad en toe was daar vir ons vertel ons gebruik te veel water, want die ander mense wat bly op die perseel gebruik ook van dieselfde geyser water. Daar is ook nie enige vadoeke in die kombuis wanneer jy skottelgoed was om af te droog nie.

Cape Goodness se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Morné. Dit word waardeer. Cape Goodness is 'n trots Suid-Afrikaanse gastehuis en ons is deel van Stad Kaapstad se volhoubare 'groen' plan. Ons bring Stad Kaapstad se versoek aan verbruikers t.o.v. krag- en waterverbruik vriendelik onder die aandag van al ons gaste. Ons sal 'n kennisgewing by die stortdeur opsit dat gaste die deur dig seël met gebruik, anders kan daar water op die vloer beland. Ons sal ook spesiaal daarop let dat 'n vaddoek vir die skottelgoed beskikbaar is. Dankie. Groete, Reneé.

Cape Goodness
Terri V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terri V

Clean and tidy.

The apartment was clean and comfortable. However, the bathroom, especially the shower, was very small! It is close enough to town to enjoy Cape Town's attractions.

Cape Goodness se terugvoer

Hi Terri. Thank you for your review. It was only a pleasure hosting you. Just to mention for other guests reading your review, the shower is a glass corner shower with standard measurements of 850cm X 850cm. Kind regards Reneé

Cape Goodness
Ben S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ben S

Niks besonders. Bietjie onpersoonlik.

Sal volgende veblyf verkieslik by ander plek bly. Pakering swak.

Cape Goodness se terugvoer

Beste Ben jul gasvrou, Genna-Lee was meelewend met jul besondere situasie wat jul Kaap toe gebring het toe sy jul verwelkom het. Dit was 'n privaat aangeleentheid vir julle en ons is gesteld op ons gaste se privaatheid. Ek is jammer dis as onpersoonlik beleef. Dit was vir ons 'n baie besondere situasie en ons wens vir julle die allermooiste toe.
Drie van ons gaste woonstelle bied gaste parkering in 'n netjies geteëlde afstandbeheerde motorhuis. Die vierde woonstel se parkering is reg voor die woonstel. Om een of ander rede het jul nie op jul toebedeelde plekke parkeer nie en vind jy die parkering swak. Dis vir my 'n jammerte. Min gastehuise bied die luukse van afstandbeheerde motorhuis parkering. Heelwat gaste bespreek juis hier oor die luukse van die motorhuis parkering. Ek hoop jul volgende bespreking weg van jul huis af bring vir jul groter vreug. Vriendelike groete Reneé Kritzinger

Cape Goodness
Eben S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben S

Baie lekker gebly, sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand!

Die kamer was baie netjies, ruim en modern. Die kliëntediens was ook puik en ons het regtig baie tuis gevoel. Ek sal enige iemand aanraai om van Cape Goodness gebruik te maak indien hulle in daai area verblyf soek!

Mariete P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariete P

Baie goeie ligging, vriendelike ontvangs en baie behulpsaam om ekstra myl te stap om verblyf gemaklik te maak.

Goeie waarde vir geld.

Mr Mj P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mr Mj P

Het die naweek terdeë geniet.

Sal vriende en familie aanraai om van jul dienste te gebruik dit was aangenaam. Baie dankie.

Zelda R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R

Pragtige plekkie, als wat jy nodig het, gasvry, naby aan alles.

Ek sal definitief weer by Cape Goodness oornag, alles is daar wat jy nodig mag kry, netjies, gerieflik, veilige parkering in 'n motorhuis. Letterlik 10 min se ry vanaf Tygervalley Mall en ook Willowbrigde Mall, en baie naby aan 'n nuutgeboude Spar. Omtrent 2 min. Gasvrou baie vriendelik en dierbaar, altyd bereid om te help. Definitief my blyplekkie van nou af.

Zelda R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R

Pragtige plekkie en baie rustige area.

Lekker gebly en baie rustige area, my voertuig het tot 'n motorhuis waar sy veilig kon slaap. Ek is so tevrede dat ek weer hier gaan slaap met my volgende eksamen.

Selwyn A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selwyn A

Was baie lekker, dankie.

Ons het ons geniet en ons sal weer wil gaan. Baie dankie.

Cape Goodness se terugvoer

Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoer. Dit beteken regtig baie vir ons. Jul is altyd welkom Selwyn.

Cape Goodness
Wendy V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V

Pragtige ruim eenheid en oulike gasvrou.

Pragtige ruim eenheid. Mooi skoon en alles wat jy nodig het. Die gasvrou het uit haar pad gegaan en selfs vir my die onderste bed opgemaak omdat ek moes isoleer voor my operasie. Ek sal dit beslis aanbeveel. Baie lekker gebly en sal beslis weer daar tuisgaan. Prys het my sak gepas. Baie dankie vir 'n kort maar lekker verblyf.

Etienne N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne N

Presies wat ons nodig gehad het as 'n rusplek tussen lekker aktiwiteite.

Met ons trippie was ons redelik op en af, en hierdie eenheid was 'n lekker plek vir ons om af te skakel en mekaar se geselskap te geniet. Die leefkamer is ongelooflik goed uitgerus en die decor van die hele eenheid lyk soos iets uit 'n tydskryf uit. Ons het nie veel tyd aan aktiwiteite daar spandeer nie, maar die opsie om te braai - met 'n binnebraai wat in winter fantasties werk, asook 'n swembad vir die warm weer, maak hierdie plekkie meer as net 'n plek om rus te vind op 'n lekker bedrywige wegbreek.

Carlett B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlett B

Very neat and well-equipped.

A great home away from home when travelling for work.

Miranda E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda E

Perfek.

Was meer as wat ons verwag het. Baie goeie diens. Sal enige tyd aanbeveel.

Carol P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol P

Beautifull, clean and secure.

Renee and her daughter went above, beyond and out of their way to make our stay pleasant. The place is clean, neat and has everything you need. I will recommend their place to everybody.

Annamarie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie S

Pragtige wooneenheid, goed toegerus, uitstekend geleë

Renee was 'n lieflike gasvrou wat ons dadelik welkom laat voel het. Sy het baie moeite gedoen vir ons, veral toe ons met die TV gesukkel het. Sy het selfs aangebied om vir ons 'n ander kamer te gee. Ons het heerlik ontspan in die sitkamer en op die balkon. Dis 'n rustige woonbuurt, maar tog naby alles.

Loraine C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Rustige verblyf met alles wat jy nodig het.

Cape Goodness is 'n lieflike blyplek met alles wat jy nodig het vir jou verblyf. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig en die omgewing is lekker stil en rustig. Ek sal definitief weer daar tuisgaan.

Pieter V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Wonderlik!

Ek beveel Cape Goodness enige dag aan! Wonderlike plek en vriendelike gasvrou, ook glad nie vêr van die lughawe nie!

Cape Goodness se terugvoer

Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoer. Dis 'n riem onder die hart en ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom, Marisca.
Vriendelike groete
Renee Kritzinger

Cape Goodness
Yolanda H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda H

Uitstekend.

Ons het vreeslik lekker gekuier by Cape Goodness. Renee en haar meisies was baie behulpsaam en het ons baie tuis laat voel. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel vir enige iemand.

Cape Goodness se terugvoer

Baie dankie Yolanda vir hierdie wonderlike terugvoer. Dit word baie waardeer. Jul is altyd welkom by Cape Goodness.
Kaapse groete Renee

Cape Goodness
Wilna V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna V

Netjies en skoon. Stil omgewing.

Dit is die 2de keer dat ons Cape Goodness kies as verblyf. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Cape Goodness se terugvoer

Baie dakie Wilna vir hierdie positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete, Renee.

Cape Goodness
Gerhard P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard P

Ek sal weer daar bly.

Net wat ek verwag van 'n gastehuis. Netjies, modern, bekostigbaar en die vriendelike Renee laat jou onmiddellik tuis voel. 'n Bonus is die veilige toesluit-motorhuis.

Coreen M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen M

Baie gerieflik.

Waarde vir geld en ruim eenheid.

Cape Goodness se terugvoer

Beste Coreen,

Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoer. Dis 'n riem onder ons hart en ons waardeer dit regtig baie. Julle is altyd welkom.

Kaapse groete,
Renee

Cape Goodness
Helena B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B

Awesome.

Baie netjiese, groot en bekostigbare verblyf.

Cape Goodness se terugvoer

Beste Helena,

Baie dankie vir hierdie pragtige resensie, dit word opreg waardeer! Julle is altyd welkom by Cape Goodness.

Groete,
Renee

Cape Goodness
Lindi S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi S

Lieflike selfsorg-eenheid in stil woonbuurt.

Goed toegeruste eenheid. Renee het ons dadelik tuis laat voel. Sal Cape Goodness vir enige iemand aanbeveel.

Cape Goodness se terugvoer

Baie dankie Lindi. Jul was wonderlike gaste om te verwelkom. Altyd welkom hier!

Cape Goodness
Linda B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Goeie oornagplek vir kort besoekie aan die stad.

Baie netjiese, ruim kamer en gerieflike kombuisie. Stil omgewing, maar naby restaurante en winkelsentrums.

Cape Goodness se terugvoer

Beste Linda,

Dankie vir hierdie positiewe terugvoer, dit word baie waardeer. Julle is altyd welkom by Cape Goodness.

Groete,
Renee

Cape Goodness
Brynard B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brynard B

Gemaklike verblyf wat goed geleeë is.

Verblyf is baie gemaklik en privaat. Parkering is veilig en groot plus. Omgewing is rustig.

Trudy B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy B

Vir enige iemand wat op soek is na 'n rustige, netjiese en ontspanne atmosfeer met uiters behulpsame en bekwame personeel is dit voorwaar die moeite werd.

Geen versoek is te veel gevra.

Cape Goodness se terugvoer

Thank you very much for this positive review, it is sincerely appreciated. Kind regards, Renee.

Cape Goodness
C.a. V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
C.a. V

Netjies skoon.

Netjies en skoon verblyf in 'n stil gebied wat in 'n goeie deel geleë is. Ons verkies die gebied a.g.v. feit dat besigheidsafsprake maklik van daar nagekom kan word. Sal vir seker vir ander Cape Goodness aanbeveel.

Martie D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martie D

Veilige sentrale ligging.

Pragtige, ruim en netjiese, moderne verblyf. Garage geriewe groot pluspunt. Trappe egter probleem veral vir ouer persone. Toiletgeriewe op grondvloer en slaapgeriewe op boonste vlak met kombuisligte helfte trappe op en af. Privaatheid ook 'n probleem.

Danie K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie K

Veilig en baie skoon.

Sien sterre.

Thinus V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thinus V

Veilig en skoon.

Net kort, maar dankie, het lekker gebly.

Annemie G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie G

Pragtige omgewing, netjies en smaakvol ingerig met genoeg ruimte vir 'n klein gesin - 'n lushof aan die einde van 'n lang dag van verkenning van die mooiste Kaap.

Cape Goodness is 'n juweel in Protea Valley wat 'n ware tuiste aan die klein gesin bied. Vriendelike persoonlike diens in Afrikaans het ons baie tuis en welkom laat voel. Die eenheid is ruim en gerieflik ingerig en die uitsig is prentjiemooi. Ons sal beslis weer kom kuier.

Carla W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla W

Wonderlike ervaring!

Ons het heerlik gebly by Cape Goodness. Vriendelike diens. Netjiese toegeruste verblyf met alles wat ons nodig gehad het. Sal dit graag aanbeveel en in die toekoms weer van julle diens gebruik maak.

James S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James S

Baie netjies, gerieflik en goeie waarde vir geld.

Cape Goodness se kamers is netjies, ruim en is voorsien van alles wat 'n reisiger sou begeer. Die verblyfkoste is ook baie billik vir die grote van die eenheid.

Stefaan V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stefaan V

Waarde vir geld!

Ek het baie lekker gebly en sal enige tyd die plek aanbeveel. Rustig en stil, als wat jy nodig het!

Louise G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G

Baie netjies.

Vriendelike diens en die motor veilig in 'n motorhuis.

Deon J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J

Sal definitief enige tyd weer daarlangs gaan

Renee en Japie is wonderlike mense wat alles in hul vermoë doen om mens tuis en gemaklik te laat voel. Ons sal Cape Goodness enige dag vir enige een aanbeveel. Rustige area, goed geleë, en 'n persoon voel veilig en gemaklik. Ons sal definitief in die toekoms as die geleentheid weer daar is by Cape Goodness oorbly. Wonderlike ervaring.

Aston K - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aston K

Excellent service, very professional and very friendly staff.

The atmosphere was amazing and all staff very friendly and helpful. I would definitely recommend to anyone looking for safe and beautiful accommodation. The garage was a very big plus and will definitely appeal to car lovers.

Wouter B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter B

Baie aangenaam en 'n baie mooi plek.

Plek is baie netjies en mooi en dit was baie aangenaam om daar te bly. Die eienaar was baie gasvry.

Sandy & Tammi Z - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy & Tammi Z

Perfect! We will most definitely return.

Everything we look for when away from our own home. Highly recommed this establishment.

Ina B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Heerlik!

Die gastehuis is sentraal geleë, ontvangs en diens was baie vriendelik. Fasiliteite in die kamer is gerieflik. Verblyf was aangenaam.

At V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
At V

Vriendelike diens, ruim eenheid en netjies.

Die eenheid is besonder ruim, netjies en het kwaliteit meubels. Dit het alles in wat jy benodig vir selfsorg en selfs 'n binne-braaiplek. Die eienaars is besonder gaaf en sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel.

Pieter V - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Aangenaam ontspanne en heerlik.

Die gasvrou het ons werklik op die hande gedra wat vir n aangename verblyf gesorg het.

Johan P - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Puik waarde vir geld

Baie dankie ons klient was beindruk!

Kwartus S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kwartus S

Het baie lekker gebly!

Eenheid netjies.

Rika F - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika F

The Name Cape Goodness say it all!!

First time we stay in a place where we get fresh towells every each day!!! Clean linen every 3rd day and the shower was the best!! Thank You Renee for your beautifull room!!

Monine S - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monine S

Excellent and will definetly recommend it to anyone.

Thanks it was really great and an awesome place to stay.

Eileen R - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen R

Had a really nice stay

Will definitely return here again.

Christopher M - Feb 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M

A secure place and hospitable environment, well worth the money paid.

A quiet, safe and good value for money place, where you feel at home when away from home. I enjoyed my stay and will definitely come back for another stay. Thank you very much for the hospitality.

Louis H - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H

It was very pleasant

Evey thing at Cape Goodness was very good, and we really enjoy our stay. I recommend this place - it will suite anyone.

Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbosstraat 30, Protea-vallei, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39047ac97a68669ef8b38c105c20e2e79baa458b92a6d05df4362f420b04d0b121df590ebacb452ce5ef98a603759c22f4d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 30 Geelbos Street Protea Valley 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.863584950338 18.613477796316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang