LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cape Goodness | LekkeSlaap
+74

Cape Goodness

Ateljee-woonstel met 'n balkon
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid is pragtig ingerig en het 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n romantiese badkamer, 'n kombuisie, gemaklike sitplek vir 2 en 'n eetkamertafel. Daar is 'n privaat ingang, 'n balkon met 'n ketelbraaier en satelliet-TV.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Slegs gaste wat bespreek het word op die perseel toegelaat. Let asb. dat ons ongelukkig geen groepbesprekings toelaat nie en geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamer-eenheid met 'n balkon
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenslaapkamer-eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank in die sitkamer. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, en daar is ook 'n etenstafel, 'n kombuisie wat volledig toegerus is (geen stoof) DStv en 'n balkon met braaigeriewe. Trappe moet geklim word om by die gaste-eenheid uit te kom.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Slegs gaste wat bespreek het word op die perseel toegelaat. Let asb. dat ons ongelukkig geen groepbesprekings toelaat nie en geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oopplan-eenheid met 1 slaapkamer wat lei na die tuin
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié ooplan-eenheid op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed. Die slaapbank in die sitkamer bied slaapplek vir 2 kinders. Daar is 1 badkamer met 'n stort, 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n swembad en 'n privaat patio met ingeboude braaiplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Slegs gaste wat bespreek het word op die perseel toegelaat. Let asb. dat ons ongelukkig geen groepbesprekings toelaat nie en geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbosstraat 30, Protea-vallei, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3OWZmZjY3LWQxY2MtNDZmNC1hOGRmLTkwYjk4MmE2Yjk5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080  per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 30 Geelbos Street Protea Valley 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.863584950338 18.613477796316
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!