LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cape Goodness | LekkeSlaap
+74

Cape Goodness

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Cape Goodness
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Zelda R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie en baie rustige area.

Lekker gebly en baie rustige area, my voertuig het tot 'n motorhuis waar sy veilig kon slaap. Ek is so tevrede dat ek weer hier gaan slaap met my volgende eksamen.

Selwyn A - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selwyn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, dankie.

Ons het ons geniet en ons sal weer wil gaan. Baie dankie.

Cape Goodness's terugvoer

Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoer. Dit beteken regtig baie vir ons. Jul is altyd welkom Selwyn.

Cape Goodness
Wendy V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ruim eenheid en oulike gasvrou.

Pragtige ruim eenheid. Mooi skoon en alles wat jy nodig het. Die gasvrou het uit haar pad gegaan en selfs vir my die onderste bed opgemaak omdat ek moes isoleer voor my operasie. Ek sal dit beslis aanbeveel. Baie lekker gebly en sal beslis weer daar tuisgaan. Prys het my sak gepas. Baie dankie vir 'n kort maar lekker verblyf.

Etienne N - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne N
Saam met vriende

Presies wat ons nodig gehad het as 'n rusplek tussen lekker aktiwiteite.

Met ons trippie was ons redelik op en af, en hierdie eenheid was 'n lekker plek vir ons om af te skakel en mekaar se geselskap te geniet. Die leefkamer is ongelooflik goed uitgerus en die decor van die hele eenheid lyk soos iets uit 'n tydskryf uit. Ons het nie veel tyd aan aktiwiteite daar spandeer nie, maar die opsie om te braai - met 'n binnebraai wat in winter fantasties werk, asook 'n swembad vir die warm weer, maak hierdie plekkie meer as net 'n plek om rus te vind op 'n lekker bedrywige wegbreek.

Carol P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifull, clean and secure.

Renee and her daughter went above, beyond and out of their way to make our stay pleasant. The place is clean, neat and has everything you need. I will recommend their place to everybody.

Annamarie S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige wooneenheid, goed toegerus, uitstekend geleë

Renee was 'n lieflike gasvrou wat ons dadelik welkom laat voel het. Sy het baie moeite gedoen vir ons, veral toe ons met die TV gesukkel het. Sy het selfs aangebied om vir ons 'n ander kamer te gee. Ons het heerlik ontspan in die sitkamer en op die balkon. Dis 'n rustige woonbuurt, maar tog naby alles.

Carlett S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlett S
Besigheidsreis

Very neat and well-equipped.

A great home away from home when travelling for work.

Miranda E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Was meer as wat ons verwag het. Baie goeie diens. Sal enige tyd aanbeveel.

Loraine C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Rustige verblyf met alles wat jy nodig het.

Cape Goodness is 'n lieflike blyplek met alles wat jy nodig het vir jou verblyf. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig en die omgewing is lekker stil en rustig. Ek sal definitief weer daar tuisgaan.

Marisca V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ek beveel Cape Goodness enige dag aan! Wonderlike plek en vriendelike gasvrou, ook glad nie vêr van die lughawe nie!

Cape Goodness's terugvoer

Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoer. Dis 'n riem onder die hart en ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom, Marisca.
Vriendelike groete
Renee Kritzinger

Cape Goodness
Gerhard P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard P
Enkelreisiger

Ek sal weer daar bly.

Net wat ek verwag van 'n gastehuis. Netjies, modern, bekostigbaar en die vriendelike Renee laat jou onmiddellik tuis voel. 'n Bonus is die veilige toesluit-motorhuis.

Wilna V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna V
Saam met vriende

Netjies en skoon. Stil omgewing.

Dit is die 2de keer dat ons Cape Goodness kies as verblyf. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Cape Goodness's terugvoer

Baie dakie Wilna vir hierdie positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete, Renee.

Cape Goodness
Yolanda H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda H
Besigheidsreis

Uitstekend.

Ons het vreeslik lekker gekuier by Cape Goodness. Renee en haar meisies was baie behulpsaam en het ons baie tuis laat voel. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel vir enige iemand.

Cape Goodness's terugvoer

Baie dankie Yolanda vir hierdie wonderlike terugvoer. Dit word baie waardeer. Jul is altyd welkom by Cape Goodness.
Kaapse groete Renee

Cape Goodness
Brynard B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brynard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf wat goed geleeë is.

Verblyf is baie gemaklik en privaat. Parkering is veilig en groot plus. Omgewing is rustig.

Coreen M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Waarde vir geld en ruim eenheid.

Cape Goodness's terugvoer

Beste Coreen,

Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoer. Dis 'n riem onder ons hart en ons waardeer dit regtig baie. Julle is altyd welkom.

Kaapse groete,
Renee

Cape Goodness
Helena B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie netjiese, groot en bekostigbare verblyf.

Cape Goodness's terugvoer

Beste Helena,

Baie dankie vir hierdie pragtige resensie, dit word opreg waardeer! Julle is altyd welkom by Cape Goodness.

Groete,
Renee

Cape Goodness
Thys B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplek vir kort besoekie aan die stad.

Baie netjiese, ruim kamer en gerieflike kombuisie. Stil omgewing, maar naby restaurante en winkelsentrums.

Cape Goodness's terugvoer

Beste Linda,

Dankie vir hierdie positiewe terugvoer, dit word baie waardeer. Julle is altyd welkom by Cape Goodness.

Groete,
Renee

Cape Goodness
Lindi S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike selfsorg-eenheid in stil woonbuurt.

Goed toegeruste eenheid. Renee het ons dadelik tuis laat voel. Sal Cape Goodness vir enige iemand aanbeveel.

Cape Goodness's terugvoer

Baie dankie Lindi. Jul was wonderlike gaste om te verwelkom. Altyd welkom hier!

Cape Goodness
Trudy B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir enige iemand wat op soek is na 'n rustige, netjiese en ontspanne atmosfeer met uiters behulpsame en bekwame personeel is dit voorwaar die moeite werd.

Geen versoek is te veel gevra.

Cape Goodness's terugvoer

Thank you very much for this positive review, it is sincerely appreciated. Kind regards, Renee.

Cape Goodness
Thinus V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thinus V
Enkelreisiger

Veilig en skoon.

Net kort, maar dankie, het lekker gebly.

Martie D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige sentrale ligging.

Pragtige, ruim en netjiese, moderne verblyf. Garage geriewe groot pluspunt. Trappe egter probleem veral vir ouer persone. Toiletgeriewe op grondvloer en slaapgeriewe op boonste vlak met kombuisligte helfte trappe op en af. Privaatheid ook 'n probleem.

C.a. V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
C.a. V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies skoon.

Netjies en skoon verblyf in 'n stil gebied wat in 'n goeie deel geleë is. Ons verkies die gebied a.g.v. feit dat besigheidsafsprake maklik van daar nagekom kan word. Sal vir seker vir ander Cape Goodness aanbeveel.

Danie K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie K
Gesin met tieners

Veilig en baie skoon.

Sien sterre.

Annemie G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie G
Gesin met tieners

Pragtige omgewing, netjies en smaakvol ingerig met genoeg ruimte vir 'n klein gesin - 'n lushof aan die einde van 'n lang dag van verkenning van die mooiste Kaap.

Cape Goodness is 'n juweel in Protea Valley wat 'n ware tuiste aan die klein gesin bied. Vriendelike persoonlike diens in Afrikaans het ons baie tuis en welkom laat voel. Die eenheid is ruim en gerieflik ingerig en die uitsig is prentjiemooi. Ons sal beslis weer kom kuier.

Carla W - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring!

Ons het heerlik gebly by Cape Goodness. Vriendelike diens. Netjiese toegeruste verblyf met alles wat ons nodig gehad het. Sal dit graag aanbeveel en in die toekoms weer van julle diens gebruik maak.

Stefaan V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stefaan V
Enkelreisiger

Waarde vir geld!

Ek het baie lekker gebly en sal enige tyd die plek aanbeveel. Rustig en stil, als wat jy nodig het!

James S - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gerieflik en goeie waarde vir geld.

Cape Goodness se kamers is netjies, ruim en is voorsien van alles wat 'n reisiger sou begeer. Die verblyfkoste is ook baie billik vir die grote van die eenheid.

Louise G - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G

Baie netjies.

Vriendelike diens en die motor veilig in 'n motorhuis.

Deon J - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief enige tyd weer daarlangs gaan

Renee en Japie is wonderlike mense wat alles in hul vermoë doen om mens tuis en gemaklik te laat voel. Ons sal Cape Goodness enige dag vir enige een aanbeveel. Rustige area, goed geleë, en 'n persoon voel veilig en gemaklik. Ons sal definitief in die toekoms as die geleentheid weer daar is by Cape Goodness oorbly. Wonderlike ervaring.

Aston K - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aston K
Enkelreisiger

Excellent service, very professional and very friendly staff.

The atmosphere was amazing and all staff very friendly and helpful. I would definitely recommend to anyone looking for safe and beautiful accommodation. The garage was a very big plus and will definitely appeal to car lovers.

Nelia M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en 'n baie mooi plek.

Plek is baie netjies en mooi en dit was baie aangenaam om daar te bly. Die eienaar was baie gasvry.

Sandy & Tammi Z - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy & Tammi Z
Besigheidsreis

Perfect! We will most definitely return.

Everything we look for when away from our own home. Highly recommed this establishment.

Ina B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Enkelreisiger

Heerlik!

Die gastehuis is sentraal geleë, ontvangs en diens was baie vriendelik. Fasiliteite in die kamer is gerieflik. Verblyf was aangenaam.

At V - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
At V

Vriendelike diens, ruim eenheid en netjies.

Die eenheid is besonder ruim, netjies en het kwaliteit meubels. Dit het alles in wat jy benodig vir selfsorg en selfs 'n binne-braaiplek. Die eienaars is besonder gaaf en sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel.

Kwartus S - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kwartus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly!

Eenheid netjies.

Pieter V - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam ontspanne en heerlik.

Die gasvrou het ons werklik op die hande gedra wat vir n aangename verblyf gesorg het.

Amanda P - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P
Besigheidsreis

Puik waarde vir geld

Baie dankie ons klient was beindruk!

Rika F - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika F
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Name Cape Goodness say it all!!

First time we stay in a place where we get fresh towells every each day!!! Clean linen every 3rd day and the shower was the best!! Thank You Renee for your beautifull room!!

Eileen R - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen R
Gesin met klein kinders

Had a really nice stay

Will definitely return here again.

Monine S - Mei 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monine S
Gesin met tieners

Excellent and will definetly recommend it to anyone.

Thanks it was really great and an awesome place to stay.

Christopher M - Feb 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M
Besigheidsreis

A secure place and hospitable environment, well worth the money paid.

A quiet, safe and good value for money place, where you feel at home when away from home. I enjoyed my stay and will definitely come back for another stay. Thank you very much for the hospitality.

Louis H - Jan 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H
Saam met vriende

It was very pleasant

Evey thing at Cape Goodness was very good, and we really enjoy our stay. I recommend this place - it will suite anyone.

Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbosstraat 30, Protea-vallei, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3OWZmZjY3LWQxY2MtNDZmNC1hOGRmLTkwYjk4MmE2Yjk5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080  per nag (vir 2 persone) 42 5 1 5 30 Geelbos Street Protea Valley 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.863584950338 18.613477796316
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!