Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Goodness

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mrt 2024 tot 31 Mei 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Oopplan-eenheid met 1 slaapkamer wat lei na die tuin
Selfsorg. Ten volle toegeruste kombuisie, ingeboude braai op die stoep. Daar is 'n skuifdeur wat na die swembad lei, DStv en 'n wesel- WiFi wat tydens beurtkrag aktief is.
Eenslaapkamer-eenheid met 'n balkon
Selfsorg. Ten volle toegeruste kombuisie, ingeboude braai op die stoep en lugversorging. Daar is DStv en 'n wesel- WiFi wat tydens beurtkrag aktief is.
Ateljee-woonstel met 'n balkon
Selfsorg. Ten volle toegeruste kombuisie, klein Weber braaigeriewe op die stoep en lugversorging. Daar is DStv en 'n wesel- WiFi wat tydens beurtkrag aktief is.
Petite Apartment
Basiese selfsorg met basies verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, eetgerei en breekware. Daar is 'n braai-area met 'n klein Weber-braai en buitesitplek.
Huisreëls

Slegs 3 luukse woonstelle het lugversorging en veilige parkeerplek. Die sakpas-kamer het nie lugversorging nie en bied slegs parkeerplek op straat.
Gedurende beurtkrag werk die ligte, DStv, 'n kragpunt vir skootrekenaars en selfone en daar is gratis WiFi. Daar is ook 'n gasplaat.
Slegs gaste wat bespreek het, word op die perseel toegelaat.
Let asb. dat ons ongelukkig geen groepbesprekings toelaat nie en geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Rook in die eenhede is verbode. Elke eenheid het 'n aangewese buitesitplek waar gaste kan rook.
Die swembad is vanaf 1 April tot 15 September toe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
R1 000 R667
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R667
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R667
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbosstraat 30, Protea-vallei, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39047ac97a68669ef8b38c105c20e2e79baa458b92a6d05df4362f420b04d0b121df590ebacb452ce5ef98a603759c22f4d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R667 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 30 Geelbos Street Protea Valley 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.863584950338 18.613477796316
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem