Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Standaard Dubbel- of 2-Enkelbedkamer
- B&B
- Chalet 9 - Executive Tent - Spekboom
- B&B
- Chalet 10 - Executive Tent - Protea
- B&B
- Wittebroodsuite
- B&B
- African Log Home
- B&B
- Rustieke Houthuis
- B&B
- Klein Karoo 1
- B&B
- Klein Karoo 2
- B&B
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Ligte middagetes en aandetes is op versoek beskikbaar.
Aandete kan in die restaurant of privaat by kerslig by die chalets bedien word. Skemerkelkie-aandetes in die berglapa kan ook gereël word.
Klein Karoo 1 kan apart of saam met Klein Karoo 2 bespreek word wat 'n kombuisie en sitarea deel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N12/R62, George Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Sien kaart- 50 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang