+17
Selfsorg in Myoli Strand

Elfransa Beach Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Tiaan H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Excellent. Baie nice plek. Langs die strand. Kinders het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Lekker. Die huis is gerieflik. Die huis is baie goed geleë naby die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Okt 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Laremy L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Daar was tot 'n swembad wat ons toe nie gebruik het nie agv koue weer. Lekker toegang tot die strand en langs Pili Pili Restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Rustig en veilig. Ons het baie lekker gebly by Elfransa Beach Cottage. Die huisie is baie goed ingerig en is loopafstand van die strand en restaurant. Die huisie is geleë in 'n rustige en veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henry R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Plek was baie netjies. Het alles wat mens nodig het vir 'n lekker verblyf. Eienaar was te alle tye beskikbaar en hulpvaardig. Selfsorg is net om die draai vanaf die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Elfransa Beach Cottage
Henry, baie dankie vir jou positiewe resensie. Jy is enige tyd weer welkom en ons hoop om julle weer te sien. My skoonmaker sê sy het nog nooit ‘n plek so skoon teruggekry nie. Baie dankie.

Cindy N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2023

Gesinsvakansie by die see. Daar is WiFi, maar die sein is baie sleg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anton
Elfransa Beach Cottage
Beste Cindy, dankie dat julle by ons gebly het en vir jou moeite om die eenheid te gradeer. Ons is dankbaar om te kan sê dat ons vesel internet sopas geïnstalleer is. Hopelik is dit die einde van ons internet probleme. Beste groete.

Jan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Ideaal vir direkte en veilige toegang tot 'n goeie strand. Baie netjiese en behoorlik toegeruste verblyf met aangename eienaar wat graag help as enigiets sou pla of 'n behoefte aan bestaan. Die geheel van die eiendom is omhein en kan kinders veilig speel, terwyl daar dan ook direk toegang tot die strand is en met 'n restaurant baie naby. Hierdie is 'n goeie keuse as jy bloot wil ontspan sonder verdere kommer oor parkeerplek en dies meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Elfransa Beach Cottage
Beste Jan, dankie dat julle by ons gebly het. Julle is voorwaar vyf ster gaste en is enige tyd welkom. Elfransa se deur sal altyd vir julle oop staan.

Otilia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Excellent location. All above expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Rustige ontspanning. Alles wat nodig mag hê vir 'n wonderlike vakansie is daar. Anton maak seker dat alles reg en gereël is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

6 Claude Urban Avenue, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx1SiEZBpSpVyEa1wrwR0Uhsf0K9mu3nH0WEQ0xZ1X5r2ZNNNjp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 6 Claude Urban Avenue Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033386358179 22.802632124606

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang