Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elfransa Beach Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Elfransa Beach Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cindy N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy N
Gesin met tieners

Gesinsvakansie by die see.

Daar is WiFi, maar die sein is baie sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elfransa Beach Cottage se terugvoer

Beste Cindy, dankie dat julle by ons gebly het en vir jou moeite om die eenheid te gradeer. Ons is dankbaar om te kan sê dat ons vesel internet sopas geïnstalleer is. Hopelik is dit die einde van ons internet probleme. Beste groete.

Elfransa Beach Cottage
Jan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Ideaal vir direkte en veilige toegang tot 'n goeie strand.

Baie netjiese en behoorlik toegeruste verblyf met aangename eienaar wat graag help as enigiets sou pla of 'n behoefte aan bestaan. Die geheel van die eiendom is omhein en kan kinders veilig speel, terwyl daar dan ook direk toegang tot die strand is en met 'n restaurant baie naby. Hierdie is 'n goeie keuse as jy bloot wil ontspan sonder verdere kommer oor parkeerplek en dies meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elfransa Beach Cottage se terugvoer

Beste Jan, dankie dat julle by ons gebly het. Julle is voorwaar vyf ster gaste en is enige tyd welkom. Elfransa se deur sal altyd vir julle oop staan.

Elfransa Beach Cottage
Otilia L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otilia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location.

All above expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels R
Saam met vriende

Rustige ontspanning.

Alles wat nodig mag hê vir 'n wonderlike vakansie is daar. Anton maak seker dat alles reg en gereël is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha M
Gesin met klein kinders

Dit was baie aangenaam en baie naby aan die see en restaurant.

Anton doen baie moeite om seker te maak alles is reg. Dit is 'n baie lekker plekkie en regtig lekker dat mens orals heen kan loop. 'n Paar voorstelle: 1. Sal gaaf wees om 'n kruideniersware kas in die kombuis te hê. Huidiglik is daar nie plek nie, so ons het ons kos in die kamer kaste gesit. 2. 'n Paar plastiekbakkies met deksels vir oorskietkos sal ook 'n goeie idee wees. 3. Ek het vir Anton gesê die broodrooster werk nie. Die knoppie druk nie af nie so mens moet dit inhou tot die brood klaar gerooster is. Oor die algemeen, 'n baie lekker vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elfransa Beach Cottage se terugvoer

Dankie dat jy moeite gedoen het om ‘n resensie te los. Ek is bly julle het julle tyd hier geniet.
Ek sal kyk na jou aanbevelings en die inhoud herrangskik om plek te los vir kruideniersware en ‘n paar plastiekhouers byvoeg. Plastiekhouers is egter geneig om vinnig voete te kry. Nadat ek ‘n nuwe broodrooster gekoop het, het die ou een weer 100% gewerk. Gelukkig het ek nou ‘n spaar een as die ou een weer moeilikheid gee.
Julle was wonderlike gaste en sal altyd welkom wees.

Elfransa Beach Cottage
Japie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en veilige atmosfeer.

Vriendelik ontvang deur eienaar. Baie lekker beach cottage en veilige onderdak parkering. Rustige atmosfeer. Goeie ligging vir swem- en stapstrand. Net om die hoek van restaurant en cocktail bar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jasper J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elfransa is a lovely beach cottage, we really enjoyed our stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elfransa Beach Cottage se terugvoer

Dankie Jasper, jy is 'n 5-ster gas en is enige tyd welkom.

Elfransa Beach Cottage
Shaun D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun D
Gesin met klein kinders

Excellent value for money.

Very nice, close to the beach and restaurant.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende waarde vir geld.

Baie lekker, naby die strand en restaurant.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elfransa Beach Cottage se terugvoer

Thank you for staying with us. Sorry I was not there in person. Hope to meet you somewhere in future.

Elfransa Beach Cottage
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-laan 6, Myoli-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx1SiEZBpSpVyEa1wrwR0Uhsf0K9mu3nH0WEQ0xZ1X5r2ZNNNjp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 6 Claude Urban Avenue Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033386358179 22.802632124606
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem