Fish Eagle's Nest
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tiptolstraat 17, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fish Eagle's Nest is 'n gastehuis in Upington. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorstopplek naby 'n verskeidenheid geriewe.
Verblyf word gebied in 2 gastekamers en 1 selfsorg-eenheid. Die gastekamers is elkeen ingerig met 2 enkelbeddens met sagte linne, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n platskerm-TV met Openview. Die selfsorg-eenheid is geskik vir 'n gesin van 4. Dié eenheid het 2 slaapkamers, 'n sitarea en 'n kombuisie.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die gastehuis is naby restaurante, die Upington Mediclinic Hospitaal, Duineveld Hoërskool, Oranje-Noord Primêre Skool, Oranjehof Aftreeoord, Upington Lughawe en die Kalahari Winkelsentrum.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Nicolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Tiptolstraat 17, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Fish Eagle's Nest het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Keidebees Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tiptolstraat 17, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom