Pick your preferred language

English

Afrikaans

+48
Selfsorg in Kaapse Wynlande

Gecko Rock Private Nature Reserve Campsites

  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km from Touws River, 6880, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Gecko Rock Private Nature Reserve Campsites is in Nougaspoortvallei, ongeveer 30 km vanaf Touwsrivier. Dit is 'n eko-avontuurbestemming en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n opwindende buite-ervaring in die Suid-Afrikaanse Karoo.

Die De Wet Rus-kampeerplek het 8 staanplekke wat elk 2 - 6 gaste kan akkommodeer. Die staanplekke is in skadu-areas en het badkamergeriewe wat gaste deel.

Gaste moet hul eie braaihout, vuuraanstekers, vuurhoutjies, flitsligte en genoeg petrol saambring aangesien die naaste vulstasie 30 km ver in Touwsrivier is. Gaste moet ook hul eie toiletpapier, swartsakke, badhanddoeke, verkykers, klere vir warm en koue weer, toiletware, noodhulptassie en insekweerder saambring.

Gaste kan die uitsig oor die reservaat en die sterrehemel snags geniet. Aktiwiteite sluit voetslaan, bergfietsry, rotsklim, fotografie en 4x4-roetes in. Gaste kan ook net in die skaduwee sit met hul gunstelingdrankie en 'n lekker boek.

Aktiwiteite in die omgewing is gefokus op die instandhouding van die natuurlike area. Dit sluit 4x4- en 2x4-roetes in asook 4x4- en 2x4-bestuursopleiding. Pasgemaakte spanbougeleenthede en konferensiegeriewe, blom- en vetplanttoere, voëlkyk en sterrekyk is ook beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km from Touws River, 6880, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gecko Rock Private Nature Reserve Campsites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km from Touws River, 6880, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21JtUzdzHtNn2lYVQXtuRneGJZ6BqnBNiyethuZgsTArEUPLgs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Gecko Rock Private Nature Reserve Nougaspoort 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.534394835294 20.118595083961
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang