Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goblin's Creek

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Concorde-rylaan 1, Stompneusbaai, St Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Goblin's Creek is in die rustige kusdorpie Stompneusbaai, langs Shelley Point, geleë en is 'n bekoorlike boetiekhotel wat ideaal vir 'n romantiese wegbreek is.

Goblin's Creek het 6 eenhede wat slaapplek aan 2 gaste bied. Een eenheid het 'n koningingrootte-bed en die ander 5 eenhede het elk 'n koninggrootte-bed. Hierdie eenhede se en suite-badkamers het óf 'n bad óf 'n stort óf beide.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die ruim oopplan-leefarea spog met 'n knus sitarea met groot banke en hierdie romantiese wegbreek het ook 'n houtvuurwarmbad, buitestort en werk met sonkrag. Ander geriewe sluit WiFi, 'n yskassie, lugversorging en 'n swembad in.

Goblin's Creek bied 'n uitnodigende atmosfeer en franse deure lei na 'n leefarea wat verder na 'n groot stoep en tuin lei.

Parkeerplek is voor die huis beskikbaar. Die groot tuin bied baie skadu en gaste kan die swembad geniet. Die knus braaiarea is die perfekte plek om 'n dag af te sluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 55 resensies vir Goblin's Creek
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Brett Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 129

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Concorde-rylaan 1, Stompneusbaai, St Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goblin's Creek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Concorde-rylaan 1, Stompneusbaai, St Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31d095a742e101b6d4e6666350ebe099940bf00e3bc215da25d83a1695a8642b7572e83adcefff6a1381fe8ae176d4292d11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 1 Concorde Drive Stompneusbaai 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.72076836191 17.97241782209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem