+63
Selfsorg in Hartenbos

KaiaMina@Hartenbos

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Bianca F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

11/10! 11/10! Heerlike gebly en beste melktert onder die son het ons verras in die yskas! Uiters netjies en uitstekende waarde vir geld! Oom Adriaan en tannie Elmien was ons baie goedgesind! Dankie vir die lekker bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie besonderse ondervinding. Die beste verblyf wat ek in al my jare met die webtuiste gehad het. Ons was besonder beindruk met die gehalte van die eenheid. Beste matras wat ek nog op geslaap het. Ek gaan vir een soek en koop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
KaiaMina@Hartenbos
Baie dankie vir die kompliment! Dit was ‘n voorreg om julle hier te hê! Sien uit na julle volgende kuier!

Tiaan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Rustig, lekker en het baie tuis gevoel. Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
KaiaMina@Hartenbos
Dankie vir die terugvoer, Tiaan! Ons hou die pad dop vir julle volgende kuier! Dit was 'n plesier om julle hier te hê!

Nico S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Voel of jy by goeie vriende kuier. Vriendelik ontvang deur gasvrou wat ons dadelik tuis laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
KaiaMina@Hartenbos
Dankie vir die mooi boodskap! Julle is altyd welkom! Ons sal vir julle uitkyk as ons weer aan die Weskus is.

Nicole M
1 nag
5.0
Jan 2026

Perfect overnight stay. KaiaMina was absolutely perfect in every way. It has a beautiful view across the valley, and absolutely everything you need for an overnight stay, not to mention spotlessly clean. We were even treated to the most delicious milk tart on arrival and hot coffee in the percolator. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leoni S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Veilig, netjies, skoon, vriendelike gasheer. Ons sal definitief weer van hul gebruik maak. Lieflike stil area. Gasheer was baie behulpsaam. Met aankoms was daar vars koffie en melktert, terwyl die woonstel lieflik koel was van die lugreëling. Baie skoon en netjies met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2026

Rustig - veilig - netjies. Baie lekker gebly - sal weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Diederik K
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Uitstekende, waarde. Ons het baie lekker daar gewoon, vriendelike mense, baie lekker ietsie in die yskas, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Daulina C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2026

Lekker gekuier by KaiaMina. Goeie ontvangs. Baie stil en rustige omgewing. Lekker gebly by KaiaMina.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vaughn P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Great stay. I was met with a warm reception. I was traveling in a large vehicle that was big, so the owner's husband offered and moved some vehicles around to accommodate me. There also was a very tasty surprise left for me in the fridge. I have never experienced a thoughtful gesture as a milktart before; this was a really nice touch. In addition, the apartment was clean, the shower and bath were clean, and the place felt very homely. The neighbourhood felt safe and calm. Great stay overall, I would recommend it to anyone who is looking for a comfortable stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
KaiaMina@Hartenbos
Thank you, Vaughn. It was a pleasure to have you here and to make your stay pleasant! Looking forward to your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

84 Essenhout Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkiD9vqxDvk7bneyZeAo0e4W1MtfbqueIeWD02tpw78g8yDP8eE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 144 5 1 5 84 Essenhout Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.122407833809 22.103274464607
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang