+50
Selfsorg in Dinokeng

Koedoesrus Boskamp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Mario I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Had a great time. Very enjoyable stay, host Wessie very accommodating to your needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie rustig en stil. Dit was 'n heerlike rustige naweek, die lugting is perfek vir die self-drive roetes en piekniek plekke in Dinokeng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter K
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Clean, safe, serene. Very nice and clean, well maintained and no problems whatsoever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2026

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Rus en vrede vir die siel. Baie rustig en stil. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Restful, tidy, beautiful camping spot. Amazing - the camping site was exactly what you want. Having our own private shower/bathroom and kitchen area was a huge plus. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaney K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dit was beslis 'n belewenis. Dit was 'n lieflike naweek gevul met baie natuur en rustigheid. Ek sal Koedoesrus vir enige iemand aanbeveel wat regtig wil ontspan en hou van groot staanplekke vir kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Stil en rustig. Baie lekker daar gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kelly L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Good. It was idyllic and restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2025

Nie weer nie. Ek dink die badkamers vir die groot kamp is onnet en nie goed versorg nie, die gaswarm water werk nie reg nie. Die kampplek is 'pet friendly' wat 'n probleem is, want die ander kampeerders se hond blaf baie en dit is versteurend.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

wessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

54 Fisant Street, Welgevonden, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 90 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7590eef836263b2d76d056675629d38d601263d9aa751b997d105f01b78475e4349bdf58bb0c9d27310c69dbd062ef685e23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 54 Fisant Street Welgevonden 0400 Gauteng 021 201 8901 11:00-17:00 10:00 -25.377492774158 28.389830589294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang