LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Koedoesrus Bush Camp | LekkeSlaap
+24

Koedoesrus Bush Camp

Koedoesrus Camping
Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Daar is kampterreine met kragpunte om groepe, kollegas of verjaarsdaevieringe te akkommodeer. Die opelug-ablusiegeriewe het warm water en spoeltoilette. Daar is 'n boma met braaigeriewe en 'n plonspoel om in af te koel. Daar is ook toilette en storte binne. Daar is nog 'n meer privaat boskamp wat afgesonder is met elektrisiteit en 'n kouwaterkraan.

Tariewe
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Kampeer. Buite seisoen: Volwassenes betaal R130 per aand en kinders van 6 tot 12 jaar betaal 50% daarvan. In-seisoen, langnaweke en skoolvakansies: Volwassenes betaal R150 per person per nag en kinders van 6 tot 12 jaar betaal 50% daarvan.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koedoesrus Woonstel
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en 1 driekwartbed, en daar is 1 dubbelbed in die tweede slaapkamer. Nog 2 driekwartbeddens is beskikbaar in die hoof-leefarea. Die beddens kan gerangskik word na gelang van gaste se behoeftes. Nog enkelbeddens is ook beskikbaar. In die skoolvakansie moet hier 4 gaste op die minste tuisgaan.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg. R350 per persoon per nag vir besprekings vir slegs 1 aand.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 18:00
  • Adres: Fisantstraat 54, Welgevonden, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4ZjU0YWM2LTc4MGUtNGZlYy05MThkLWM1YjVlMmJhMzllMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R280  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 54 Fisant Street Welgevonden 0400 Gauteng 086 999 0018 07:00-19:00 18:00 -25.377492774158 28.389830589294
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!