Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koedoesrus Boskamp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kampstaanplek 1
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kampstaanplek 2
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kampstaanplek 3
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kampstaanplek 4
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kampstaanplek 5
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kampstaanplek 6
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kampstaanplek 7
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kampstaanplek 9
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Boskamp A
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Boskamp B
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Boskamp D
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Boskamp E
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls

Niemand mag sonder die gasheer se kennis op 'n wildrit gaan nie. Groot boetes word uitgedeel.

Die volgende word nie by die tarief ingesluit nie:
Selfry-wildritte per voertuig vir 2 dae beloop R250, R380 vir 3 dae en R450 vir 4 dae of meer.
Wildritte vir pensionarisse: 50%-afslag.
Georganiseerde wildritte kan gereël word. Nagwildritte is ook beskikbaar. Meer besonderhede sal op versoek voorsien word.
Eenmalige bewaringsfooi: R80 per volwassene en R50 per kind van 3 tot 13 jaar.
R50 per voertuig wat nie op 'n wildrit gaan nie.
Geen vuurwerke of musiek word toegelaat nie, en rook is verbode in die kamers. Dis nie 'n oord nie en daar is nie geriewe vir kinders nie. Gaste moet asb. hulle eie vermaak vir kinders saambring.
Gaste word gevra om waterwys te wees en nie onnodig water te mors nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 112 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat 54, Welgevonden, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7590eef836263b2d76d056675629d38d601263d9aa751b997d105f01b78475e4349bdf58bb0c9d27310c69dbd062ef685e23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 54 Fisant Street Welgevonden 0400 Gauteng 021 201 8901 11:00-17:00 10:00 -25.377492774158 28.389830589294