La Palma Flat 28
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jun 2024 tot 18 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Palma, Diaz Boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 050 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Palma Flat 28 is op die derde vloer en het 'n pragtige uitsig oor Rob-eiland van die balkon af. Hierdie lieflike woonstel is geleë in 'n sekuriteitskompleks in Diaz-strand in Mosselbaai, net 500 m van die strand af. Die kompleks is ook naby 'n winkelsentrum en Hartenbos se dorpskern.
Die woonstel het 2 slaapkamers met 'n stapelbed en dubbelbeddens en daar is 'n slaapbank in die woonkamer - genoeg gerieflike slaapplek vir 'n gesin van 6. Daar is 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus en daar is braaigeriewe so daar word voldoen aan al jou selfsorgbehoeftes. Die woonstel werk met koopkrag wat by die vulstasie, slegs 'n paar minute se stap van ons af, gekoop kan word.
Die eiendom bied direkte toegang tot die strand en 'n privaat hek bied die nodige sekuriteit. Doendinge in die omgewing: bootvaarte, skuba- en haaihokduik. Die pragtige uitsigte en rustige omgewing verseker 'n aangename, onvergeetlike tydjie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- La Palma, Diaz Boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink La Palma Flat 28 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Palma, Diaz Boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap