Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Koninginkamer met balkon
- Rates displayed are on a room-only basis.
- Luukse 2-enkelbedkamer met balkon
- Rates displayed are on a room-only basis.
- Gesinseenheid
- Rates displayed are on a room-only basis.
- Standaard 2-enkelbedkamer
- Rates displayed are on a room-only basis.
- Standaard enkelkamer met driekwartbed
- Rates displayed are on a room-only basis.
- Standaard Dubbelkamer
- Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Slegs die Gesinseenhede is troeteldiervriendelik. Troeteldiere word slegs op versoek toegelaat. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste tydens inklok gereël word of deur die gastehuis vooraf te kontak.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 Donald Murray Avenue, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 27 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang