LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Malandershoogte | LekkeSlaap
+48

Malandershoogte

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Badenhuis Rustic Plaashuis
Selfsorg
Malandershoogte
Selfsorg
Huisreëls

Die Jacuzzi is 'n opsionele ekstra wat teen R1100 per naweek beskikbaar is. Die Jacuzzi se water mag nie hervul word nie.

Let asb. dat gaste hul eie linne en handdoeke moet voorsien.

Ons tariewe is per persoon. Dus mag slegs die getal persone/kinders waarvoor betaal is in die huis bly. Ekstra persone/kinders betaal R250 per nag.

Let asseblief dat die geriewe op eie risiko gebruik word. Die persoon wat die huis huur word verantwoordelik gehou vir enige ernstige skade aan die eiendom.

Kansellasiebeleid - Streng
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Malandershoogte-plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyN2MyNGFkLWMwMzYtNGMzZi1hMzZjLTVkMTU5N2U1MzJkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 5) 25 5 1 5 Malandershoogte Farm Napier 7270 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 12:00 -34.330697826933 19.806438684427
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!