Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in De Rust

Meijer's Rust Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 297 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Johan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustig en ontspannend. Baie lekker gebly. Baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Meijers Rust is 'n utopia, beslis die rustigste vakansieplek ooit. Ons het ons verblyf terdeë geniet. Die akkommodasie is goed toegerus en die beskikbaarheid van Wi-Fi is hoog op prys gestel. Die diens was uiters vriendelik en professioneel, en die inklokproses het vlot verloop. Die pragtige omgewing is ook ideaal vir diegene wat van stap hou. Sal beslis weer hier wil kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mardi K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie netjies, mooi en rustig. Het baie lekker gebly. Baie mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie goed. Lekker gebly, vriendelike mense. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Wide open spaces to explore and get a break from city life. Beautiful, tranquil farm stay. Wide open spaces to explore and get a break from city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philippa M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

A beautiful, peaceful place. Stayed one night in adjoining chalets (family of 5 with 3 teenagers). Could have stayed longer! Well-equipped accommodation with friendly, attentive hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld sal vir seker weer daar bespreek. Uitstekende akkommodasie. Pragtige uitsig oor die berge. Aangename gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gemaklik, goed uitgelê, vriendelike eienaars. Verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lovely stay. Thank you. Great quiet spot. Would recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andria O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rus en vrede op die plaas. Ek en my man het vir 2 nagte in Chalet 3 oorgebly. Die chalet se look and feel is een van outydse gerief met moderne afwerkings. Die badkamer is groot en netjies uitgeteel met beide bad. Die kombuisarea is goed, alhoewel ons nie self kos gemaak het nie, sou ons dit gemaklik kon doen. Die bed het lekker geslaap en alles was in goeie werkende toestand. Die sterre was duideliker as wat ek dit nog ooit gesien het! Ons sal beslis weer hier kom kuier en beveel dit vir enige iemand aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vivienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 297

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Meijer's Rust Farm, Off the N12, De Rust, 6650, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuUWN1CO60gOWpXckKS0c4EI0XwKFcFbMTVmQUgdZ3XyQ9CeQGA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 297 5 1 5 Meijer's Rust Farm Off the N12 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.463160435894 22.555854219574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang