Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meijer's Rust

Kampterrein 1
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kampterrein is naby die onderkant van die plaas langs die N12, naby die hoofhuis en die plaasdam geleë. Dit het 'n asemrowende uitsig oor die Swartberge en Meiringspoort. Dit kan deur 'n gewone sedanvoertuig bereik word. Daar is ablusiegeriewe met storte, toilette en wasbakke. Warm water word deur 'n gasgeiser voorsien. Daar is ook 'n opwasarea vir skottelgoed. 'n Lig, kragpunt en braaiput is beskikbaar by elke staanplek.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Gaste moet hul eie drinkwater, hout en kruideniersware saambring.
- Troeteldiere wat gesosialiseer is en goeie maniere het is welkom, maar hou asb. in gedagte dat daar inwonende troeteldiere en plaasdiere op die perseel is.
- Die rustieke plaasdam is slegs beskikbaar wanneer dit vol is, ná dit gereën het.
- Die Klipkothuis kan slegs deur voertuie met 'n hoë grondvryhoogte bereik word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kampterrein 2

Kampterrein 3

Chalet
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is lugversorging, 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir 2 kinders en 'n en suite-badkamer. Boonop is daar 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die chalet lei na 'n stoep buitemeubels en braaigeriewe en daar is 'n motorafdak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Luukse Chalet 2

Luukse Chalet 3

Luukse Chalet 4

Melkskuur
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie bekoorlike kothuis is oorkant die plaashuis en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die sitarea het lugversorging en 'n stapelbed vir 2 kinders. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstofie en oond, 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die onderdakstoep het buitemeubels en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Gaste moet hul eie drinkwater, hout en kruideniersware saambring.
- Troeteldiere wat gesosialiseer is en goeie maniere het is welkom, maar hou asb. in gedagte dat daar inwonende troeteldiere en plaasdiere op die perseel is.
- Die rustieke plaasdam is slegs beskikbaar wanneer dit vol is, ná dit gereën het.
- Die Klipkothuis kan slegs deur voertuie met 'n hoë grondvryhoogte bereik word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klipkothuis
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie unieke, romantiese Klipkothuis is in die 1850's gebou en is op die plato bo Meiringspoort geleë. Dit kan met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik word. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en sitplek. Die onderdakstoep is toe aan albei kante. Aan die een kant is 'n oopplan-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n ommuurde toilet. Daar is 'n piekniekbankie in die middel van die stoep. Aan die anderkant is 'n kombuisarea met 'n opwasbak, 'n groot ingeboude braai en 'n gasyskas en gasstoof.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Slaapsaalbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xSlaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Gaste moet hul eie drinkwater, hout en kruideniersware saambring.
- Troeteldiere wat gesosialiseer is en goeie maniere het is welkom, maar hou asb. in gedagte dat daar inwonende troeteldiere en plaasdiere op die perseel is.
- Die rustieke plaasdam is slegs beskikbaar wanneer dit vol is, ná dit gereën het.
- Die Klipkothuis kan slegs deur voertuie met 'n hoë grondvryhoogte bereik word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meijer's Rust Plaas, Langs die N12, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuUWN1CO60gOWpXckKS0c4EI0XwKFcFbMTVmQUgdZ3XyQ9CeQGA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 207 5 1 5 Meijer's Rust Farm Off the N12 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.463160435894 22.555854219574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem