+52
Selfsorg in De Rust

Meijer's Rust Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 322 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Leon R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Peaceful, relaxed and quiet. Scenic, clean, quiet, rustic and I can go on. Food for the soul, if you wish to explore from here, or just unwind and relax. Will be back for sure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dis 'n stukkie hemel tussen die berge. Dis vir seker 'n moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Interesant en behoue van die verlede. Wonderlike ervaring om in die kliphuisie te slaap. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juhan D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Gemaklik en rustig. Dit is 'n rustige plek wat teen die N12 geleë is. Dit is ideaal sou jy net deur reis oppad terug binneland toe of van die binneland af kus toe. Daar is egter baie meer op die plaas om te doen (staproetes en 4x4) wat ek dink ons op uitgemis het. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is perfek vir 'n paartjie of selfs 'n paartjie met klein kinders. Indien jy groter kinders het, sou ek 2 eenhede voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Curtley P
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Fantastic place to spend time in nature! Amazing space in nature. Close to the most breathtaking views of the waves of Karoo mountains. Well done for creating a space like this!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larrigan A
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Marvelous and peaceful. My stay was marvelous. The only problem or hiccup that we had was the refrigerator was too small and had a problem with stuff melting and not being kept cold. Maybe a deep freezer with a fridge would have been perfect, but otherwise I would recommend Meijer's Rust to my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Juweel van 'n plek met rustigheid en 'n baie mooi omgewing. Juweel van 'n plek met rustigheid en 'n baie mooi omgewing. Ons het lekker gebly, sal weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lovely and peaceful. Lovely campsite with green grass and clean ablutions. Friendly owners and an awesome walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik! Heerlike ervaring. Daai huisie in die berge was great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stella K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Veilig, rustig, netjies. Vriendelike eienaars. Dit was heerlik. Sal beslis weer daar oorslaap. Wens net ons kon nog 'n nag oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vivienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 322

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Meijer's Rust Farm, Off the N12, De Rust, 6650, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuUWN1CO60gOWpXckKS0c4EI0XwKFcFbMTVmQUgdZ3XyQ9CeQGA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 322 5 1 5 Meijer's Rust Farm Off the N12 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.463160435894 22.555854219574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang