Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nivica Lifestyle Apartment

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R470 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 2 Mei 2024 tot 28 Nov 2024.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 25% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Partytjies en enige privaat geleenthede word glad nie toegelaat nie.
- Die aantal gaste in die eenheid mag nie die aantal waarvoor bespreek is of die kapasiteit van die eenheid oorskry nie.
- Die eiendom mag nie gebruik word vir onwettige handelinge nie.
- Rook is streng in die woonstel verbode.
- Enige skade sal vir die gas se rekening wees en moet aan die besprekingsagent gerapporteer word.
- Parkeerplek 116 is die enigste een wat gebruik mag word. Besoekers kan in die besoekersparkeerplek parkeer.
- Troeteldiere word nie in die woonstel of kompleks toegelaat nie.
- Geen geraas of harde musiek na 23:00 nie.
- Uitklok is teen 11:00 tensy anders gereël. Let asb. dat dit so gereël moet word ten minste 1 werksdag voor die uitklokdatum.
- Indien die sleutels of afstandbeheer verlore raak, sal 'n boete van R800 gehef word.
- Gaste moet asb. alle skottelgoed was voor vertrek.
- Alle gebruikte handdoeke moet in 'n hoop op die badkamervloer gelaat word.
- Die geiser moet afgeskakel word met vertrek.
- Maak asb. seker dat die braaikas toegesluit is indien gaste die woonstel verlaat gedurende verblyf en op die uitklokdatum.
- Gebruik asb. elektrisiteit spaarsamig en moenie enige onnodige ligte aan los nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafsson-weg 59, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b61fb1dc1e754f22fb0d7150f00c3742688a408eb5354ada34a8b9831cb04aed4d099f078997818ac35170b518d1fdce206?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 59 Jon Olafsson Road Olifantskop 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.05089914226 18.050960898399
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem