Pear View Cottages
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Slanghoekstraat, Slanghoek Mountain Resort, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Pear View Cottages is eko-kothuise wat vir selfsorgf toegerus is en 'n uitsig oor die peerwingerde in die Slanghoek Mountain Resort in die prentjiemooi Slanghoekvallei bied. Dit is net 'n klipgooi weg van die N1 dn 'n uur se ry vanaf Kaapstad. Die kothuise is naby van die Wynlande se beste wynplase, en opwindende stap- en bergfietsryroetes.
Die Eco Cottages bied pragtige uitsigte. Elke kothuis is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.
Elke kothuis het stapeldeure wat na die stoep lei wat 'n ingeboude braai, stoepmeubels en 'n houtvuurwarmbad het.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sakkie / Izak Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 283
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Slanghoekstraat, Slanghoek Mountain Resort, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Gaste dink Pear View Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Slanghoekstraat, Slanghoek Mountain Resort, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap