Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pear View Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Celina
Selfsorg.
Huisreëls

- Gaste moet by die Slanghoek Mountain Resort se kantoor inklok.
- Ongelukkig word geen dagbesoekers, musiek of troeteldiere toegelaat nie.
- Die aantal beddens in die eenheid is gelykstaande aan die aantal gaste wat toegelaat word. Slegs kinders onder die ouderdom van 3 jaar word nie ingesluit nie.
- Reg van toegang word voorbehou. Enige wangedrag na aanleiding van die bestuur se diskresie sal lei tot daartoe dat die gas die perseel moet verlaat. Geen kras- of kru-taal word toegelaat nie.
- Daar is 'n winkel by die oord wat hout, ys, vuuraanstekers, koeldranke, lekkers, skyfies en ander basiese benodighede verkoop. Tye mag oor langnaweke verskil.
- Maak by uitklok seker dat alle eetgerei en breekware wat na 'n ander eenheid verskuif kon word, terugbesorg word, aangesien 'n ekstra koste gehef word vir vermiste goedere. Die vervangkoste beloop R20 per koeldrankglas en R30 per wynglas. Indien enige iets anders breek en gaste is onseker oor die bedrag verskuldig, moet die instansie gekontak word. 'n Deposito word nie vir skade gehef nie, daarom vra die instansie gaste se hulp om hierdie situasies te vermy.
- Die gebruik van vuurwerke is streng verbode.
- Geen vierwielmotorofietse of veldmotorfietse word toegelaat nie.
- Toesig oor babas, kleuters en kinders rus suiwer op die verantwoordelike persoon wanneer die perseel betree word se skouers.
- Alle geriewe in die oord word op eie risiko gebruik. Slanghoek Mountain Resort aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige beserings of skade wat na aanleiding van die gebruik van enige geriewe, of op die perseel, mag plaasvind nie.
- Ná 23:00 word geen geraas toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slanghoekstraat, Slanghoek Mountain Resort, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe482fa04e5728a98eee546713137e86a4890c9a91389d35573a13995fe62395910d2daa4a80abf2902941f311d252b31179b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Slanghoek Street Slanghoek Mountain Resort 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.628537141255 19.230232466618
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem