Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pear View Cottages

Celina
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke Eco Cottage is geskik vir tot 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers het 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is vir selfsorg met 'n stoof, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek. Die stapeldeure lei na die stoep met 'n ingeboude braai en stoepmeubels. Elke kothuis het 'n houtvuurwarmbad met besonderse uitsigte.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Gaste moet by die Slanghoek Mountain Resort se kantoor inklok.
- Ongelukkig word geen dagbesoekers, musiek of troeteldiere toegelaat nie.
- Die aantal beddens in die eenheid is gelykstaande aan die aantal gaste wat toegelaat word. Slegs kinders onder die ouderdom van 3 jaar word nie ingesluit nie.
- Reg van toegang word voorbehou. Enige wangedrag na aanleiding van die bestuur se diskresie sal lei tot daartoe dat die gas die perseel moet verlaat. Geen kras- of kru-taal word toegelaat nie.
- Daar is 'n winkel by die oord wat hout, ys, vuuraanstekers, koeldranke, lekkers, skyfies en ander basiese benodighede verkoop. Tye mag oor langnaweke verskil.
- Maak by uitklok seker dat alle eetgerei en breekware wat na 'n ander eenheid verskuif kon word, terugbesorg word, aangesien 'n ekstra koste gehef word vir vermiste goedere. Die vervangkoste beloop R20 per koeldrankglas en R30 per wynglas. Indien enige iets anders breek en gaste is onseker oor die bedrag verskuldig, moet die instansie gekontak word. 'n Deposito word nie vir skade gehef nie, daarom vra die instansie gaste se hulp om hierdie situasies te vermy.
- Die gebruik van vuurwerke is streng verbode.
- Geen vierwielmotorofietse of veldmotorfietse word toegelaat nie.
- Toesig oor babas, kleuters en kinders rus suiwer op die verantwoordelike persoon wanneer die perseel betree word se skouers.
- Alle geriewe in die oord word op eie risiko gebruik. Slanghoek Mountain Resort aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige beserings of skade wat na aanleiding van die gebruik van enige geriewe, of op die perseel, mag plaasvind nie.
- Ná 23:00 word geen geraas toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slanghoekstraat, Slanghoek Mountain Resort, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe482fa04e5728a98eee546713137e86a4890c9a91389d35573a13995fe62395910d2daa4a80abf2902941f311d252b31179b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Slanghoek Street Slanghoek Mountain Resort 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.628537141255 19.230232466618
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem