Raapfontein Self-catering and Camp
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Linmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Kobus K - Jan 2024
Algehele gradering
Salig, rustig, lekker.
Hendry V - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelik en so skoon en rustig.
Charl E - Des 2023
Algehele gradering
Ons het 'n lekke tyd gehad in die gehuurde karavaan.
Lees meerAdel J - Des 2023
Algehele gradering
Do yourself ń guns en book ń aand of vele by Raapfontein.
Johan K - Des 2023
Algehele gradering
Beste beste beste.
Raapfontein Self-catering and Camp se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Johan, dit was lekker om julle by ons te akkommodeer.
Nancy L - Des 2023
Algehele gradering
Besonders netjies met vars gebakte plaasbrood.
Raapfontein Self-catering and Camp se terugvoer
Dankie vir die mooi resensies, Nancy. Dit is lekker om te lees.
Verona B - Des 2023
Algehele gradering
Tranquil, amazing and awesome customer service.
Isma M - Des 2023
Algehele gradering
Rustic but comfortable. Ablutions very clean. Will happily stay there again.
Salome B - Des 2023
Algehele gradering
Rustig. Heerlik. Stil.
Stanley S - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Michael A - Aug 2023
Algehele gradering
Clean, modern and peaceful! Linmarie goes out of her way to make sure your stay is 100% perfection!
Lees meerRaapfontein Self-catering and Camp se terugvoer
Thank you Micheal, for the beautiful review, you are welcome back anytime.
Mohamed B - Jan 2023
Algehele gradering
Linmarie is a very kind and gentle person.
Janine N - Jan 2023
Algehele gradering
Aangename oornagplek.
Dehan N - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig, sal vir seker aanbeveel.
Etienne N - Des 2022
Algehele gradering
Steeds stil.
Hendrie B - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid.
Marna C - Sep 2021
Algehele gradering
Goed geleë, gemaklike geriewe.
Etienne N - Aug 2021
Algehele gradering
Doodstil omgewing.
Pieter D - Jan 2021
Algehele gradering
Puik!
Hannes N - Jan 2021
Algehele gradering
In die middel van 'n leë wye wêreld.
Awie K - Okt 2020
Algehele gradering
Baie rustige plekkie, en uitstekende braaigerief onderdak!
Nicolette Steel S - Des 2019
Algehele gradering
Vreeslik lekker en rustig!
Morne B - Jul 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Mary Anne J - Aug 2018
Algehele gradering
Ideaal vir 'n oornagslaapplekkie.
Jannie V - Apr 2018
Algehele gradering
Billik, skoon met uitsig waar blesbokke en perde ons kom verwelkom het.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Arno T - Des 2017
Algehele gradering
A sleepover if nothing else is available.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Raapfontein Plaas, Langs die R389, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom