+64
Hotel in Hartenbos

Riviera Hotel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Junet V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Baie aangenaam. Die personeel is baie vriendelik en my kinders het dit verskriklik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cj S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Excellent. Excellent staff and facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Busisiwe G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Staying there was fantastic. Check-in was smooth. The apartment was very neat. We did not have any issues. We enjoyed our stay as much as we always do at the Riviera hotel every year around this time. They have never failed us. Thank you to the friendly staff. I'm looking forward to booking there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2026

Lekker gebly. Baie lekker gebly, in 'n gemaklike groot familie kamer. Met vriendelike personeel. Die kroeg en dek gedeelte by die swembad in die middae was heerlik. Die restaurant se kos was ook uit boonste rakke. Net 'n jammerte dat daar geen wifi opvang was vanuit die kamers nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douw J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Genotvol en gerieflik. Personeel gaan uit hul pad om gaste gelukkig te hou. Met die huidige waterskaarste voel ek sleg om 'n borrelbad half vol met water te tap. Dis 'n vermorsing. Ek sou 'n stort verkies.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Albert E
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Rustigheid. Baie lekker plekkie om te kom rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2025

Pragtige uitsig. Ons het lekker gebly. Die hotel is loopafstand van die see en eetplekke. Die uitsig is mooi en die staff is behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tanja B
1 nag Saam met vriende
3.6
Jan 2025

Teleurstellend. Was al voorheen by die hotel, maar voel of die plek agteruit gegaan het. Ons vriende was twee keer na 'n ander kamer geskuif oor die aircon wat nie werk nie, maar hulle kamer se aircon het ook nie gewerk nie. Dit help nie, die bestuurder is bereid om die kamer te skuif, maar niks werk nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marzell V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Baie baie lekker. Die verblyf was baie lekker gewees, dit was net baie onplezierig om elke oggend dou voor dag wakker geraas te word deur die skoonmaakpersoneel. Hulle het werklik bitter baie geraas gemaak en ek het menige male gaan kla en vra vir stilte in die oggende asb.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ontspannend. Baie lekker! Ouers en kinders het dit vreeslik geniet, baie skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Port Natal Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 104 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MzAzM2I4LTEzMDItNDZkNi1iNWEyLWQxZWI5ZGNjYmIxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 98 5 1 4 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.118959416101 22.117441892624
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang